Technical DS ride - Pretoria (8 Junie)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

swart skaap

Race Dog
Joined
Mar 1, 2013
Messages
626
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Hi,
Ek's gedrop deur my vriende vir 'n beplande ride, Saterdag 8 Junie.
Ek en Sidetrack ry met 450's en ons is van plan om 'n loop vanaf PTA Oos, om Kwamahlanga te doen.

Trek 9:00 weg vanaf Engine garage, hoek van Lynnwood en Hans Strijdom.
Bring jou 450/525/530/XR650 en geniet 'n nice ride oor privaat grond.
:thumleft:
 
Top