Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!  (Read 8874 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #100 on: June 27, 2013, 08:35:37 pm »
Colyn se vrae is valid.

Antwoorde??????????

Vir die wat nie weet nie ...... ek is GertJ op BIJT .

Na 5 bladsye dood se stilte seldfe as die tydskrif threat, maar dis seker goed vir besigheid  :xxbah:
 

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,956
  • Thanked: 18 times
  • To infinity and beyond
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #101 on: June 27, 2013, 08:42:02 pm »
Quote
Jy besef dis teen die reels? deal
Ek is net onder Legend hier geregistreer. Maar daar is geen probleem as een van die mods dit Mr G maak nie.

Gerhardt moet jou nie steur aan klein mannetjies met groot ego's nie. Jy kan onder enige naam wees wat jy wil fok almal  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Niks om oor opgewonde te raak nie Pieter, ek het verkeerdelik aangeneem Legend het 2 usernames hier  :thumleft:
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline MINZI

  • Under Construction!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph Tiger 1200 Explorer
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,651
  • Right here, right now, nothing else matters.
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #102 on: June 27, 2013, 08:43:41 pm »
Quote
Jy besef dis teen die reels? deal
Ek is net onder Legend hier geregistreer. Maar daar is geen probleem as een van die mods dit Mr G maak nie.

Gerhardt moet jou nie steur aan klein mannetjies met groot ego's nie. Jy kan onder enige naam wees wat jy wil fok almal  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Daai comment gaan werk by ander forums PW, nie hier nie.
Rerig???  :laughing4: :laughing4:

En wat bedoel jy daarmee mielie??
If you do not STAND for something, you will FALL for anything!
 

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,956
  • Thanked: 18 times
  • To infinity and beyond
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #103 on: June 27, 2013, 08:45:22 pm »
So een vir een ontbloot die skimme.
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline MINZI

  • Under Construction!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph Tiger 1200 Explorer
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,651
  • Right here, right now, nothing else matters.
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #104 on: June 27, 2013, 08:47:25 pm »
So een vir een ontbloot die skimme.

Skimme of 2gatjakkelse?
If you do not STAND for something, you will FALL for anything!
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #105 on: June 27, 2013, 08:48:29 pm »
So een vir een ontbloot die skimme.

Hey!! Los die Skim hieruit! Hy is my hero, as Batman dood gaan.  :ricky:

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,956
  • Thanked: 18 times
  • To infinity and beyond
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #106 on: June 27, 2013, 08:50:59 pm »
 :-[
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #107 on: June 27, 2013, 08:52:54 pm »
Quote
Jy besef dis teen die reels? deal
Ek is net onder Legend hier geregistreer. Maar daar is geen probleem as een van die mods dit Mr G maak nie.

Gerhardt moet jou nie steur aan klein mannetjies met groot ego's nie. Jy kan onder enige naam wees wat jy wil fok almal  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Niks om oor opgewonde te raak nie Pieter, ek het verkeerdelik aangeneem Legend het 2 usernames hier  :thumleft:


 :thumleft: :thumleft:
BMW GS 1200
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #109 on: June 27, 2013, 08:53:59 pm »
BMW GS 1200
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #110 on: June 27, 2013, 08:56:09 pm »
 :sip:

Offline MINZI

  • Under Construction!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph Tiger 1200 Explorer
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,651
  • Right here, right now, nothing else matters.
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #111 on: June 27, 2013, 09:18:56 pm »
???
So een vir een ontbloot die skimme.

Skimme of 2gatjakkelse?

Huh

Drie afrikaners gaan op 'n bootreis om die wereld op een van daai groot cruisers. Die boot slaan om en almal probeer hulle self  help.  4 dae later dryf die 3 afrikaners na 'n eiland toe en hulle is tog so dankbaar dat hulle veilig is. Vir die volgende 6 weke leef hulle saam op hierdie eiland en hulle maak kos bymekaar, bou 'n skuiling en braai vis elke aand met verskillende resepte wat hulle nog kan onthou van hulle dae toe hulle nog by die huis was. Alles gaan voor die wind en hulle leef net te lekker. So 'n maand daarna, kry hulle so bietjie rooivleis in die hande en nou sien hulle dat hulle aandete nie net beperk is met vis nie. Groot kak breek uit onder hierdie 3 afrikaners. 2 weke later is daar baie onenigheid op die eiland. Hulle besluit dat dinge net nie werk nie. Al 3 kan mos nou nie meer in beheer wees as die situasie verander nie. So, 2 dae later, is daar 2 politieke partye gestig op die eiland, 4 kerke het begin, 7 vergaderings is gehou oor 2 probleme en 3 nuwe skuilings is opgerig.

Beantwoord dit jou vraag? Almal gaan dit nie verstaan nie, maar ek is seker dat die mense van bijt en ysterperd sal weet waaroor dit gaan. Hou julle probleme vir julle self en gaan sort dit daar uit asb.  :thumleft:
If you do not STAND for something, you will FALL for anything!
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,915
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #112 on: June 27, 2013, 09:24:26 pm »
Kom ons los die Politiek.

Hier op WD gaan dit oor beginsels. Nes Bundhu wat huil oor sy R10. Ons almal verstaan dit, dit is n beginsel saak.

Hier is baie vrae gevra. Geen antwoorde. Om te se gaan sort dit by julle eie forums uit, verkeerde antwoord. Daar was mense daar die naweek, wat nie eers op forums IS nie, wat upset is. So ja.....

Geen antwoord was nog nooit n antwoord nie. Die thread sluit ongelukkig mooi aan by die Tydskrif thread. Daar word net so baie vrae gevra, geen antwoorde.

Kyk regs bo aan n thread, jy kan sien wie view en wie nie. Woema was nog ELKE aand op die thread, en op Tydskrif thread. Hy lees, antw niks, logg af, more is nog n dag.

Die ou wat sy R180 betaal het, verwag sy goodie bag. Om te se gaan koop jou eie fokkon lucky packet, bliksim mense, wat de fok??
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #113 on: June 27, 2013, 09:51:36 pm »
So het elkeen sy opinie, lekker slaap ouens. Mag die liefde wen  :thumleft:
BMW GS 1200
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,915
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #114 on: June 27, 2013, 09:55:24 pm »
So het elkeen sy opinie, lekker slaap ouens. Mag die liefde wen  :thumleft:

As Woema se spokeperson, was dit n regte Woema antwoord.

Jy word mooi geleer  :thumleft:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #115 on: June 27, 2013, 09:58:07 pm »
Dink daar moet n braai gereel word van al drie forums, terwyl bijt en die perde mekaar bliksem oor woema kan die wille hone sit suip en eet.
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #116 on: June 27, 2013, 09:59:42 pm »
Dink daar moet n braai gereel word van al drie forums, terwyl bijt en die perde mekaar bliksem oor woema kan die wille hone sit suip en eet.
Maak sommer die koste R180 en of n lucky packet. :thumleft:
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,915
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #117 on: June 27, 2013, 10:00:27 pm »
Dink daar moet n braai gereel word van al drie forums, terwyl bijt en die perde mekaar bliksem oor woema kan die wille hone sit suip en eet.

As jy mooi lees, sal jy sien die meeste klagtes kom van WD af.
Moet ek die ander thread se link vir jou hier Copy en Paste?
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #118 on: June 27, 2013, 10:00:43 pm »
Dink daar moet n braai gereel word van al drie forums, terwyl bijt en die perde mekaar bliksem oor woema kan die wille hone sit suip en eet.

Ek is in, wie join  :pot: :pot:
BMW GS 1200
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,915
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #119 on: June 27, 2013, 10:01:17 pm »
Dink daar moet n braai gereel word van al drie forums, terwyl bijt en die perde mekaar bliksem oor woema kan die wille hone sit suip en eet.
Maak sommer die koste R180 en of n lucky packet. :thumleft:

Jy bedoel, n fokkon lucky packet  :imaposer:   :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM