Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!  (Read 8877 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #260 on: July 01, 2013, 05:15:45 pm »
Die Tegniese naweek se verduideliking is ok en daarmee kan mens vrede maak.

Die feit dat die Tydskrif se vrae nie beantwoord is nie, en daar is geld betrokke, laat my nogsteeds nie agteroor sit met n Bier nie.

Geld is geld, as jy dit gevat het en nie kan produce nie, dan is dit n probleem, en jy sort dit uit. So ek hou die ander thread dop maar sien niks.

 :sip:   :sip:   :sip:
Jy het mos nou jou antw op doe Tegniese naweek gekry.
Jy het nou al seker die post 254 ook gelees,snaaks daar is geen kommentaar nie.
Lees post 252,laat hy dit met sy intekenare bespreek.

Dit lyk van waar ek sit of jy nie kan wag dat die Woema deure moet sluit nie......nog n paar mense sonder werk!
Ek is heel tevrede met die twee antwoorde wat gegee is,ek twyfel sterk of ek nie sal wees met die derde nie.
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,916
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #261 on: July 01, 2013, 05:25:21 pm »
WD wag al 7mnde vir n antwoord.

Hoe lank nog?

Dink helfte van sy Intekenare is anyway WD members. So antwoord/vertel sommer hier en kry klaar. Dan kan die ander 2 forums se mense wat ingeteken het dit ook lees en verstaan. Wat is so moeilik omtrent dit?

Ok, ek stem saam, kom ons wag nog 7mnde, dit klink fair  :thumleft:

Man, tussen my en jou gese, hoop niemand anders lees dit nie  :laughing4: , daai "Bespreking" met sy Intekenare is n poep storie, klink soos n Parlement antwoord.  Plaas se hy net hy het NIE n antwoord nie, dit sou beter gewees het.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #262 on: July 01, 2013, 05:47:04 pm »
Nou dat julle die bijt en perd saga hier kon vertel het,lees ek so tussen die lyne hier is ook n paar hone wat ook nou nie oorloop van opgewondenheid oor bijt nie. :biggrin:

Net miskien moet jy maar minder aandag gee aan Woema en n ou besempie vat en voor daai deur gaan vee. ;)
Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 

Offline Badtothebone

  • Newbie
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
  • Posts: 4
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #263 on: July 03, 2013, 11:04:02 am »
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #264 on: July 03, 2013, 10:18:15 pm »
Backup begin nou aantree met wheel spanners. Check daai nuts boys check daai nuts  :imaposer:   :imaposer:
Dit het niks met backup en spanner te doen nie. Jy en jou groot tjom conyn het gister my prober aanvat en julle het julle antwoorde mooi gekry.......lyk my daar is n begrip problem. :patch:
Ek het niks met Woema te doen nie(tydskrif en of tv).
Jy gaan aan oor n mail wat jy sou ontvang het,plaas die mail hier....almal wil graag weet wat aangaan.
Tans klink dit vir my of daar n pantie geveg is tussen bijt en perd,dit het niks te doen met Wd en met die Technical Weekend nie.


Daar,ek het my bes gedoen om my taal so suiwer as moontlik te hou sodat jy en hoofseun conyn dit kan verstaan.......as daar nog verwaring bestaan is julle ook dan welkom om my te pm en of die post te copy en paste en na die naaste laerskool te neem vir veduideliking.

Ek sÍ al lankal die ouens lees nie mooi nie, maak aannames en gaan tekere oor iets waarvan hulle nie kennis dra nie. Lekker sepie verhaaltjie hierdie. Dis tog so lekker om aan te gaan oor ander mense se sogenaamde foute,endit terwyl jy self niks bydra tot die biking gemeenskap nie. Al wat ek kan sÍ is Lekker man Lekker . Ek het myself lankal van BIJT verwyder, ek hoor hulle soek my nog steeds om my te ban.  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: Trotse Ysterperd  en Wilddog  :thumleft:
Conyn soek my nou nog.......ek het tot hom verduidelik wat is hier en was in die sonskynhoekie my forum naam.......lees is nie n sterkpunt nie......laat daar gesoek word! :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Jou naam is mos Jakes.....nie waar nie??