Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!  (Read 8860 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #40 on: June 24, 2013, 09:09:20 pm »
As die nuts loskom, dan val die wiele maar af.

Hulle leer jou dit as jy vir jou K53 toets ook gaan.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #41 on: June 24, 2013, 09:20:06 pm »
Dis jammer om te hoor dat daar n gemors was , die advertensie het goed gelyk en as ek nie weg was nie sou ek sterk oorweeg het om dit by te woon.

 :-\ :-\
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #42 on: June 25, 2013, 08:42:11 am »
Mens kan nie die tipie funkise twee weke voor die beplande datum begin reel nie. Langer tyd moet gegun word om reelings te finaliseer.

My 2c  :thumleft:

Offline Legend

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 198
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #43 on: June 25, 2013, 12:31:32 pm »
GS GIANT wrote:
Quote
die ROAD RANGERS was die heel beste sal ek se hulle was fantasties


Ja die ouens doen baie goeie werk en dan is meeste nog vrywillig. Hulle stalletjie was ook pragtig uiteengesit.
 

Offline theunis1

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 781
  • Ching - Chong - Cha!
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #44 on: June 25, 2013, 02:22:26 pm »
Hi Legend

Stem saam met jou oor die uitstekende ATG produkte en JAN SAND , die ROAD RANGERS was die heel beste sal ek se hulle was fantasties ek het baie by hulle geleer .
Die woema span se reelings was pateties , n groot groep het sondag oggend daar opgedaag en die hekke was gesluit .

Ons groep was daar n paar manne wat vir die kamp betaal het en dit het ok nie eers gebeur nie .
Die geskenk pakkie en pryse nie eers gebeur nie .

Sal nooi ooit weer na n WOEMA funksie toe gaan nie !!!!!!

Dankie vir die terugvoer en ek is jammer dat jou tyd nie baie gelukkig was nie. Ek is bereid om jou geld aan jou terug te betaal indien jy voel jy het nie die waarde daarvoor gekry nie. Laat my gerus weet.
Van die ouens wat die naweek moes oorslaap en eet, het nie, hulle het vroeŽr gery en nie weer teruggekom om oor te slaap of saam te braai nie. Ons het die prys weggegee onder die ouens wat nog daar was aan die einde van Saterdag.
Indien julle enige vrae of probleme het kontak my gerus by theunis@woema.info

Weereens dankie aan die tegniese kenners wat hul tyd ingesit het en die ouens wat wel waarde daaruit gekry het.
RY DAAI DING!!!
 

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #45 on: June 25, 2013, 02:43:43 pm »
Dankie Woema, ons het dit baie geniet, lekker kos gehad en baie geleer. Jammer vir die ouens wat uitgemis het op die braai.
BMW GS 1200
 

Offline GS GIANT

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 12
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #46 on: June 25, 2013, 03:29:02 pm »

Hi Theunis

Ek en Andrew was die heel laaste 2 Bikes op ADA se gronde , daar was seker nog 5 karre daar en dit was al .
Ons het persoonlik na 5 uur die middag met jou kom praat en jy het gese Sondag is afgestel .
Daar was glad nie problem met enige van die uitstallers nie , al waaroor ek nie saamgestem het nie was dit was meer oor die program wat WOEMA wou maak en nie oor al die mense en die reelings nie .

Die kenner van die GPS afdeling het al 12 uur in sy kar geklim en gery .

DAAR WAS NET GEEN KOMUNIKASIE MET DIE MENSE NIE !
Keep On Keeping On
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #47 on: June 25, 2013, 04:06:41 pm »
So as julle twee die laaste bikes op die gronde was hoe het julle die prys uitdeling gemis?
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline GS GIANT

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 12
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #48 on: June 25, 2013, 04:20:49 pm »

Dis n baie goeie vraag , kom ek se jou wat die problem was hulle was te besig met die WOEMA video kameras en program hulle het skoon vergeet van die kamp al die mense en pryse en hampers .

Hoop die uitsending van die WOEMA program gaan op tv wees !!!!
Keep On Keeping On
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #49 on: June 25, 2013, 04:22:15 pm »

Dis n baie goeie vraag , kom ek se jou wat die problem was hulle was te besig met die WOEMA video kameras en program hulle het skoon vergeet van die kamp al die mense en pryse en hampers .

Hoop die uitsending van die WOEMA program gaan op tv wees !!!!

So was daar dan n braai of nie?

Of het die 5 cagers alleen gebraai?
« Last Edit: June 25, 2013, 04:24:37 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline DSNewbie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 575
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #50 on: June 25, 2013, 04:27:31 pm »
So as julle twee die laaste bikes op die gronde was hoe het julle die prys uitdeling gemis?

What was the prize, a one year WOEMA magazine subscription?
 

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,956
  • Thanked: 18 times
  • To infinity and beyond
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #51 on: June 25, 2013, 04:29:34 pm »
 :lol8:
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline Malibu

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,058
  • Thanked: 34 times
  • Just a girl on a bike!
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #52 on: June 25, 2013, 04:34:25 pm »
There were 8 people there for the prize...  Number 6 won!  Darn!  I was number 2.  It was a goodie bag full of all sorts of things!

It was still light and was done in the middle of the grass field!  

Anyway, the braai was terrific, the food was very good and quite a few guys camped over.

I know that Woema wants to do this again, but there will be a lot more organised and arranged for it... don't look at me, I did the previous Technical Expo, but Woema did chat with us about ways to really improve the event.

Hope that helps, I do believe there is a space for this type of event, especially as there are so many people willing to share their knowledge with those in need of it, and who appreciate it.
;D
They call me Judy or Judes...

You need chaos in your soul to birth a shining star!
 

Offline nielvn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 757
  • Thanked: 2 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #53 on: June 25, 2013, 07:03:53 pm »
Onthou daar was darem goodie bags ook, soos in die eerste post genoem, so die manne kan darem nie kla oor die toegangs fooi nie en ek neem aan die tegniese experts se kostes is ook gedenk, aangesien dit oor die program gegaan het.   :thumleft:
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #54 on: June 25, 2013, 07:24:10 pm »
aangesien dit oor die program gegaan het.

Ek is jammer, maar dit was geadverteer as 'n tegniese NAWEEK, dus twee dae. Nerens in die oorspronklike advertensie word gese dat die naweek eintlik gaan oor die skiet van 'n episode vir die nuwe Woema reeks. Indien dit die geval was (of eintlike doel), waarom dan mense uitnooi om te kom vir 'n naweek om meer te leer van adventure biking (en dan nog geld daarvoor te vra!!)? Woema kon eerder gevra het vir paar bikers om as "rent-a-crowd" op te tree sodat daar extras op die tv gesien kan word. Dit sou meer eerlik gewees het, of hoe?

Nog 2c... Use it/loose it.  :thumleft:


Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #55 on: June 25, 2013, 07:25:33 pm »

I do believe there is a space for this type of event, especially as there are so many people willing to share their knowledge with those in need of it, and who appreciate it.
;D

+1  :thumleft:

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #56 on: June 25, 2013, 07:26:35 pm »
Onthou daar was darem goodie bags ook, soos in die eerste post genoem, so die manne kan darem nie kla oor die toegangs fooi nie en ek neem aan die tegniese experts se kostes is ook gedenk, aangesien dit oor die program gegaan het.   :thumleft:

Jy is reg Niel, net die braai alleen is meer as die toegangskostes werd. Hein het weer uitgehaal en ons het 2 x ordentlike kos gekry, dan wil ek nie oor oor die inhoud van die lesings praat nie. Die ouens wat nie daar was nie het kwaai uitgemis.
Hoogtepunte vir my was die fotografie deur Jeroen, die GPS lesing deur Kevin Bolton, en ek het Jan Sand se lesing oor sy toere baie geniet.  :thumleft: :thumleft:
BMW GS 1200
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #57 on: June 25, 2013, 07:38:37 pm »
aangesien dit oor die program gegaan het.

Ek is jammer, maar dit was geadverteer as 'n tegniese NAWEEK, dus twee dae. Nerens in die oorspronklike advertensie word gese dat die naweek eintlik gaan oor die skiet van 'n episode vir die nuwe Woema reeks.
Nog 2c... Use it/loose it.  :thumleft:

Dit is die norm, so raak dit gewoond. Tot langpad toere is al so op film vasgele. Jy betaal, jy gaan saam, jy kyk hoe maak hulle fliek  :laughing4: Wens net Angelina Jolie kon ook saam gaan op oorslaap trips  :drif:  :drif:

Jennifer Anniston is ook nogal mooi  :drif:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,689
  • Thanked: 13 times
  • If not now, when?
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #58 on: June 25, 2013, 07:55:45 pm »
Wens net Angelina Jolie kon ook saam gaan op oorslaap trips  :drif:  :drif:

Jennifer Anniston is ook nogal mooi  :drif:

 :laughing4:

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,904
  • Thanked: 189 times
Re: Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!
« Reply #59 on: June 25, 2013, 07:58:13 pm »
Onthou daar was darem goodie bags ook, soos in die eerste post genoem, so die manne kan darem nie kla oor die toegangs fooi nie en ek neem aan die tegniese experts se kostes is ook gedenk, aangesien dit oor die program gegaan het.   :thumleft:

Dit klink nice!!

Wat was als binne in die goodie bags gewees toe?
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM