Ek was eers daar about 25 jaar terug, toe ek nog op skool was. Ons het gereeld daar gaan "hike" in die vakansies.
Tot about 8 jaar terug was ons elke kerswees vir about twee weke op'n slag daar - heel Lekker gaan kamp daar onder in Kromrivier Plaas gebly.
Sneeuberg, Tafelberg geklim, gestap na die Maltese Cross, Cracks, Arch & by Truitjieskraal geleer rotsklim ens, me ropes en alles....
Heel Lekker tye! Bietjie lanklaas soentoe - miskien tyd vir nog a stappie daar!