Ek tans besig met die selfde projek vir my KTM met Omega fairing. Ek werk daaraan om n effek te skep van landsvlag wat so wapperend oor neus is, met Dakar motief bo lig. Juis vandag aan my getroue paneelklopper oorhandig om die motief te spuit. Die ou wat decals vir my gemaak het kon na maande nie dit regkry, decals telkens of verleerd of lank. My idee is dat die blou aan onderkant al wapperend oorslaan na wit, en hier was die probleem. As jy nog soek mail my, ek tans op vakansie maar het tonne voorbeelde dalk nog op rekenaar.
Heg ir jou foto aan van my eerste proef, hopenlik lyk finale een beter.