Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: New sticker kit for a 690, any ideas?  (Read 1695 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline WP

New sticker kit for a 690, any ideas?
« on: June 20, 2013, 11:36:00 am »
Hi Guys!

So I have found a couple of people willing to make a sticker kit for me but I must come with ideas... I am really not all that creative, so I am looking fr ideas or rough designs which one might be able to incorporate?

Please help?
 

Offline Dwerg

  • Moderator
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,651
  • Thanked: 320 times
    • Wise Web Worx
Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #1 on: June 20, 2013, 11:39:48 am »
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline WP

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #2 on: June 20, 2013, 11:41:04 am »
Daardie idee het al deur my kop gehardloop... Maar 'n KTM moet oranje in he en ek wil nie so tappet so die blou bul ouens wees om al my besittings met my rugbyspan te brand nie... :pot:
 

Offline Dwerg

  • Moderator
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,651
  • Thanked: 320 times
    • Wise Web Worx
Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #3 on: June 20, 2013, 11:48:40 am »
Daardie idee het al deur my kop gehardloop... Maar 'n KTM moet oranje in he en ek wil nie so tappet so die blou bul ouens wees om al my besittings met my rugbyspan te brand nie... :pot:

Nee ek grap sommer maar net. Dit sal verby tappet wees. Eks ook nie 'n fan van die standaard red bull besigheid nie. Sal like om bietjie iets uniek te sien
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline WP

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #4 on: June 20, 2013, 12:01:35 pm »
Jip dis die idee... Die redbull storie is nie 'n opsie nie en ek het bietjie gedink aan die KTM Jagermeister storie... Maar weet ook nie so lekker of ek lus is daarvoor nie, wil ook iets nuuts en nice he.
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #5 on: June 25, 2013, 04:41:45 pm »
Ek tans besig met die selfde projek vir my KTM met Omega fairing. Ek werk daaraan om n effek te skep van landsvlag wat so wapperend oor neus is, met Dakar motief bo lig. Juis vandag aan my getroue paneelklopper oorhandig om die motief te spuit. Die ou wat decals vir my gemaak het kon na maande nie dit regkry, decals telkens of verleerd of lank. My idee is dat die blou aan onderkant al wapperend oorslaan na wit, en hier was die probleem. As jy nog soek mail my, ek tans op vakansie maar het tonne voorbeelde dalk nog op rekenaar.
Heg ir jou foto aan van my eerste proef, hopenlik lyk finale een beter.
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #6 on: June 25, 2013, 04:46:47 pm »
Nog voorbeeld, koop dit by Rally Raid
 

Offline shonk

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #7 on: June 25, 2013, 04:48:08 pm »
hierdie lyk baie nice en oorspronklike
 

Offline WP

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #8 on: June 25, 2013, 04:54:54 pm »
Hi Kristoe

Dit lyk baie nice! Sal jy asseblief vir my van jou samples kan aanstuur na Wpalbertyn (at) gmail. c o m

Thanks!
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #9 on: June 25, 2013, 05:03:33 pm »
Geen probleem, is op Dropbox en kan ek link aanstuur op voorwaarde jy kom deink bier as jy ooit in die Klein Karoo beland. Kan jy wag tot komende Dinsdag?
Ek en my familie besig met roadtrip op die paaie wat my 690 ken om almal te wys ek hang nie in bars rond as ek ry. Kom Baviaans terug, maar kan ek slegs Dropbox aktiveer vanaf my laptop vir jou.  Sal intussen proefpos aan jou stuur om te kyk of ek adres reg het.
Christo
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #10 on: June 25, 2013, 08:36:54 pm »
WP.  Het vir jou epos met link na my data gestuur. Gekry. Jy kan my direk kontak by christo@coebergh.co.za. As ek uit bos is sal weer link aanstuur as jy nie ekry het.
 

Offline WP

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #11 on: June 26, 2013, 08:21:21 am »
Baie dankie Kriestoe.

Ek het ontvang! Geniet die trip en ek sal verseker kom bier drink as ek weer daar in die Karoo verbykom!
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #12 on: July 13, 2013, 05:51:50 pm »
WP

Terug van vakansie, soek jy nog die Dropbox-link na my templates.  Heg hierby aan foto van hoe my design op die einde daarna uitsien. Op einde gespuit.
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #13 on: July 13, 2013, 05:56:38 pm »
KTM klaar gespuit
 

Offline Buff

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #14 on: July 13, 2013, 07:29:18 pm »
Jissie, dit lyk flippen smart :drool:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Erenst

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 101
Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #15 on: July 13, 2013, 07:46:24 pm »
Doen jouself n guns en search GStar Graphics op FB. Gys Malan sal al jou verwagtinge oortref
Maak n stoffie
 

Offline WP

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #16 on: July 15, 2013, 08:11:45 am »
Dankie vir al die hulp. Maar ek het teen die 690 besluit so sal nie meer 'n sticker kit nodig he nie. Maar gooi in elkgeval nog sodat die manne wat wel soek lekker voorbeelde kan kry.
 

Offline Kriestoe

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #17 on: July 15, 2013, 05:43:26 pm »
Teen n 690 besluit!  Klink my jy het oornag oud geraak!  Wat gaan jy nou vat?

Terloops, as iemand voorbeelde soek van decals vir 690, ek sal myne hou op Dropbox.
 

Offline WP

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #18 on: July 16, 2013, 08:32:49 am »
Teen n 690 besluit!  Klink my jy het oornag oud geraak!  Wat gaan jy nou vat?

Terloops, as iemand voorbeelde soek van decals vir 690, ek sal myne hou op Dropbox.

Darem nie, nee die diens van die handelaars het my heeltemal afgesit... Maar ek gaan nou nie weer op daardie storie ingaan nie.
 

Offline aka.Goliath

Re: New sticker kit for a 690, any ideas?
« Reply #19 on: August 11, 2013, 05:19:46 pm »
This is what I have in mind for a full wrap of my 690, just need to get prices and the right company to do it.

BMW 1150 GSA - 2004
KTM 690R - 2014
KTM 300 X-CW - 2012
KTM 530 EXC Rally - 2011 SOLD, KTM 690R - 2009 SOLD, BMW 1200GS 2009 SOLD