Hallo Draadwerk,
Ek het my GPS (Garmin Zumo 660) op die cross-bar van die GSA gemonteer. Nou reeds vir 40,000 km. Geen probleme. Die Zumo is lekker swaar, maar die mounts maak dit moontlik om baie vertikale en horisontale verstellings te doen om die visie na jou speedo en rev-counter nie te versper nie. Die mouting hierop gedemonstreer het nie al die verstelling-potensiaal nie, maar dat hy sal pas is 'n defnitief.