Vinnge trip Breekbeen toe en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,295
Reaction score
157
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Nou ja, laas Saterdag het ek en Nitram in die pad gespring.
Die plan was on vroeg te ry, deur die sederberge en vir Weskus, Boetie en Jacques daar by die Biedouw rond te kry.
Vroeg was toe ook nie so vroeg nie en ons was eers 9:00 by OP-DIE-BERG. Die pad was redelik nat en kwaai koud, as mens met open face helmut en MX gloves ry moet jy maar gereeld stop om te ontdooi.
By Oasis aangekom het ons besluit dit gaan makliker wees on maar eerder n bier te drink en bietjie in die son te vertoewe.
By Matjiesrivier aangekom sien ons toe ons sal moet ompad ry, die rivier loop te kwaai.
 

Attachments

  • Breekbeen 2013 (2).jpg
    Breekbeen 2013 (2).jpg
    311.5 KB · Views: 266
  • Breekbeen 2013 (4).jpg
    Breekbeen 2013 (4).jpg
    279.4 KB · Views: 266
  • Breekbeen 2013 (5).jpg
    Breekbeen 2013 (5).jpg
    298.6 KB · Views: 272
  • Breekbeen 2013 (6).jpg
    Breekbeen 2013 (6).jpg
    287 KB · Views: 268
  • Breekbeen 2013 (7).jpg
    Breekbeen 2013 (7).jpg
    274.6 KB · Views: 262
  • Breekbeen 2013 (8).jpg
    Breekbeen 2013 (8).jpg
    317.8 KB · Views: 263
  • Breekbeen 2013 (9).jpg
    Breekbeen 2013 (9).jpg
    313.3 KB · Views: 262
  • Breekbeen 2013.jpg
    Breekbeen 2013.jpg
    270.6 KB · Views: 271
Top