4Feathers
Pack Dog
weer was toe glad nie so sleg soos wat almal gedink het nie.
moosehead , boas en 4Feathers vertrek 07:30 by chevron en ontmoet vir straddle by N2 1 stop 08:00.
straddle se seun sluit net buite gordonsbaai by ons aan met sy tenere.
toe ons rooi els inkom toe wag 4Feathers se broer wat van gansbaai af gekom het al by die restuarant vir ons.
ons het net gesit toe arriveer dual ook.
dis lekker koud en ons val weg met n lekker koppie koffie.
geniet toe breakfast en jaag n bobejaan weg wat n KTM wil vat vir n spin. :imaposer:
in die strand toe stop ons gou by n brouery naby somerset mall en geniet n stout of twee....
van daar laat spaander ons huistoe want die vrouens wag ot: