hallo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 23, 2013
Messages
8
Reaction score
0
Location
Graaff-Reinet
Bike
Honda XR600
Ek is Siebert ek het begin met n Zooka pitbike 125 na n Big Boy 250 na n XR600R.Ek het die Baviaans kloof van Graaff-Reinet gery met n Lifan 125.Ek het ook die Hel om na Knysna en weer trug Graaff-Reinet gery met die Big Boy 250 SRT.Ek het begin bike ry deur my oom Bill the Bong. Hy het 'n kick-ass KTM 690 Rally wat ek hierdie vakansie gaan ry.
 
Top