Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Fuel range and consumption on the LC  (Read 2721 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline paulb

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,015
  • Thanked: 9 times
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #20 on: October 21, 2013, 06:36:54 am »
Callie jy moes jou spiels invou , ek het en het 223 op die GPS gekry  :thumleft: :thumleft:
Better to have it and not need it , than to need it and not have it
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #21 on: October 21, 2013, 06:29:26 pm »
Eerste 10000km - 5.6l/100km
Na die diens - 5.4l/km

Soooo, of hulle het die kark uit die baaik getjoon, OF daai kepewter lieg miskien bietjie ;)

Daaglikse commute tussen PTA en Midrand.  Wil nie my spoed hier op sit nie ... maar sal maar sÍ ek het die top box af gehaal want hy is net gerate tot op 180 km/h  :ricky:

 :imaposer:  Ek moet bieg, dit was ook met die vrou agter op.  LOL!

Neels, nou begin jy 'n ding.  Ek het myne nog net gedruk tot 190.  Tot waar het jy daai oor gedraai??  Kom kom kom vertel ons.... :lol8: :ricky:
???

Hy doen dan 190 in 4de rat? Hoekom het jy nie net oorgesit 5de toe nie?  ???  ???
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline BennNevis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,787
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #22 on: October 22, 2013, 10:59:59 pm »
ek kry self baie goeie verbruik... 54 MPG en so af en toe wanneer die wind nie so sterk waai nie kry ek 55 MPG.. dis 19.11 - 19.47 per liter brandstof...


Glad nie sleg nie....!!  :biggrin:

Ons verstaan jy woon in die UK
Dankie vir die km/lt verduideliking
Ons in sa weet nie eers wat n gallon is nie
 

Offline bikegeklap

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: United Kingdom
  • Posts: 99
  • R1200 GS TE
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #23 on: October 30, 2013, 01:50:39 pm »
ek kry self baie goeie verbruik... 54 MPG en so af en toe wanneer die wind nie so sterk waai nie kry ek 55 MPG.. dis 19.11 - 19.47 per liter brandstof...


Glad nie sleg nie....!!  :biggrin:

Ons verstaan jy woon in die UK
Dankie vir die km/lt verduideliking
Ons in sa weet nie eers wat n gallon is nie

BennNevis
Hier is so berg hier aan die weste kant van Scotland genoem Benn Nevis... Is dit waar jy die naam gekry het?
Na al die tyd hier moet ek self nog sit en uit werk wat dit in kilo's beteken... so dis nie om slim te klink nie..  :imaposer:
Ek wens hulle wil oorslaan na kilometer toe...
One Life Live It!!
Bikes:    BMW R1200GS TE (Current)
             Triumph Sprint 1050 ST ,BMW R1200 GS Adventure,
             Kawasaki Versys 650 ,Aprilia Pegaso 650 ,Honda XL125
 

Offline BennNevis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,787
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #24 on: November 04, 2013, 01:19:28 pm »
ek kry self baie goeie verbruik... 54 MPG en so af en toe wanneer die wind nie so sterk waai nie kry ek 55 MPG.. dis 19.11 - 19.47 per liter brandstof...


Glad nie sleg nie....!!  :biggrin:

Ons verstaan jy woon in die UK
Dankie vir die km/lt verduideliking
Ons in sa weet nie eers wat n gallon is nie

BennNevis
Hier is so berg hier aan die weste kant van Scotland genoem Benn Nevis... Is dit waar jy die naam gekry het?
Na al die tyd hier moet ek self nog sit en uit werk wat dit in kilo's beteken... so dis nie om slim te klink nie..  :imaposer:
Ek wens hulle wil oorslaan na kilometer toe...

einste daai berg
 

Offline Camel

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 107
  • Thanked: 1 times
  • Panniers on the back
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #25 on: November 07, 2013, 11:54:18 am »
7500km op, ek kry so 5.8km/l, dis nou werk toe en huis toe en die vinnige blits so af en toe. Die nuwe LC is ligter as my vorige 2007 1200GS
 

Offline Jakes1972

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
  • Posts: 7
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #26 on: January 31, 2014, 01:48:58 pm »
7500km op, ek kry so 5.8km/l, dis nou werk toe en huis toe en die vinnige blits so af en toe. Die nuwe LC is ligter as my vorige 2007 1200GS

Dis nou vir my baie weird.

Ek besit albei - nuwe 2013 LC asook n 2007 1200 GS.
Ek het onlangs albei gery tussen kaapstad en JHB en my ou grootseun het my so 5,1l/100 gegee waar die nuwe een 6.0l/100 gegee het.
albei het presies dieselve pax opgehad en toestande was dieselfde.
Given die LC was op daai stadium nog nuut so motor was baie 'vas' maar het nou al so 5000km op en verbruik is maar nog steeds so 5,9l.

Wat meer is ek gebruik nou die ou een hierbo in JHB en my LC in die kaap. verbuik is maar nog dieselfde!

Jacques
 

Offline Nox

Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #27 on: February 03, 2014, 09:19:07 pm »
Ek ry nie vir petrol verbruik nie, dit spoil die ride!  :thumleft:

My LC het op sy eerste tenk, 295 km gegee, die tweede tenk het nou 8 km op!
To Live is Christ - To die is Gain... Fil: 1:21

2013 1200 GS - 2011 KTM 300 - current
2008 1200 GS 2007 XMoto
2006 Kawasaki KDX 200 - current bike 2012 Kawasaki KX 250 2008 Kawasaki ZX 14 2008 Kawasaki ZX 6 2004 BMW 1200 GS Suzuki GSXR 1000 K4 - stuntbike 1994 Honda Fireblade 900 rr - stuntbike 2006 ER6F - stuntbike 2006 Honda TRX 400 2008 Kawasaki KLR 650 Green 2008 Kawasaki KLR 650 Blue - written off 2006 Kawasaki Z 750 S 1984 BMW R100RS 1992 Yamaha DT 180 1988 Honda MTX 50 1985 Kawasaki
 

Offline Sommer Ek

Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #28 on: March 02, 2014, 09:45:05 pm »
Vandag op Middelpos vol gemaak. Gannaga Tankwa Katbakkies Oor die berg (Du Toitskloof) en weer in Stellenbosch vol gemaak 20 Liter. Liggie het by Butterfly world aan gekom. 366 Km.

Ek het myself verbaas
 

Offline SGB

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 3,143
  • 1190R / 1200 GS LC / Husaberg TE 300
    • DS Rider Training
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #29 on: March 03, 2014, 08:39:30 am »
Ek sal ook verbaas wees om 360 km op 'n tenk te kry.  Ek ondervind dat 300 is haalbaar as mens relatief mooi ry.  My LC het al gaan staan, tenk droog op 270km.  Maar ons het bietjie gejaag saam met die Bultfontein boere, so dis verstaanbaar.
www.countrytrax.co.za

Riding a bike is not just about riding the bike....
Do not believe everything you think....
 

Offline Sommer Ek

Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #30 on: March 04, 2014, 12:27:42 am »
Was uiters rustig op die grondpad, en het nie meer as 120 op die teer gedoen nie.
 

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,923
  • Thanked: 38 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #31 on: March 04, 2014, 05:45:07 am »
Ek het amper 350 kilos gedoen op die eerste tenk. Ons het rustig gery. Ek kan sien dat die LC se verbruik beter gaan wees as my ou GS  :thumleft:
 

Offline frans1

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 697
  • Lewe elke dag voluit!
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #32 on: March 05, 2014, 09:20:21 pm »
petrol verbruik het my eers baie gepla, maar nou gee ek gas en gooi in as hy leeg raak.

Hou nie meer boek nie.

Ek ry om dit te geniet en betaal maar vir my sports
BMW 1200GSA (What a Machine!!!)
BMW R100RS (Busy with the repairs)
BMW 1200GS (Love the bike)
WR 450 Yamaha (Sold)
Yamaha 500 XT (Sold) Yamaha 175 DT (Sold) Honda 90 cc (Gave it away)
 

Offline Gryshond

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,125
  • Thanked: 1 times
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #33 on: March 06, 2014, 06:55:53 am »
Verdere update op myne. Algehele verbruik van nuut tot 25 000km 6.1 l/100lm. Beste was 5.4 en swakste 7.5.

Op my vorige GSA (groter en swaarder) oor 56 000 km was die algehele verbruik 7.1 l/100km.

Sodra ek my nuwe GSA kry sal 'n direkte vergelyking gemaak kan word. Ek wag in spanning.
 

Offline BennNevis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,787
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #34 on: March 07, 2014, 03:29:53 pm »
Ek het amper 350 kilos gedoen op die eerste tenk. Ons het rustig gery. Ek kan sien dat die LC se verbruik beter gaan wees as my ou GS  :thumleft:

norrefok, ek dink die LC is aansienlik swaarder op petrol maar dan is die ding heelwat meer gewillig en cruising spoed is seker 20-30km/h vinniger.

Maar ek haal darem gereels 350km op n tenk
 

Offline Nox

Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #35 on: March 10, 2014, 02:38:43 pm »
My LC het op sy eerste twee tenks 300km gegee, nou hou die agtertyre nie en die bike is gereeld leeg op so 220 tot 250 km per tank.

Wat doen ek verkeerd???  :imaposer:
To Live is Christ - To die is Gain... Fil: 1:21

2013 1200 GS - 2011 KTM 300 - current
2008 1200 GS 2007 XMoto
2006 Kawasaki KDX 200 - current bike 2012 Kawasaki KX 250 2008 Kawasaki ZX 14 2008 Kawasaki ZX 6 2004 BMW 1200 GS Suzuki GSXR 1000 K4 - stuntbike 1994 Honda Fireblade 900 rr - stuntbike 2006 ER6F - stuntbike 2006 Honda TRX 400 2008 Kawasaki KLR 650 Green 2008 Kawasaki KLR 650 Blue - written off 2006 Kawasaki Z 750 S 1984 BMW R100RS 1992 Yamaha DT 180 1988 Honda MTX 50 1985 Kawasaki
 

Offline Upgrade

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 85
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #36 on: March 10, 2014, 07:11:45 pm »
Jy doen niks verkeerd nie. Klink my jy geniet die bike. Ek het dieselfde probleem.
 

Offline Foxhond

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 40
  • GSA
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #37 on: March 10, 2014, 07:21:32 pm »
Het gister van trippie afgekom, 600 km vanaf Durbanville,Worcester, De Doorns, TouwsRivier en toe grondpad na Tankwa Tented kamp. Sondag Tankwa, Peerboom, Katbakkies, Op die Berg, Gydo, Prins Albert, Ceres, VoŽlvlei, Durbanville.

LC het wys 4.3 km/l vir die trip en het presies dieselde hoeveelheid sous as my buurman se gs 800 gebruik.
Ek is heeltemal beindruk!

Fiets het nou 6000 km's op, kry gereŽld net so oor die 400 km op n tenk.

Het ook nog nooit meer as 19 liter ingesit nie.

Maar nouja, ons almal ry vir verskeie redes, ek het geen haas nÍrens heen nie... my nek is altyd seer as ek op n trip was, maar nie van windweerstand nie, van rondkyk!!
Dis presies so iets wat sal veroorsaak dat Ů klein apie sy ma byt...of spyker!!!
 

Offline Upgrade

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 85
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #38 on: March 10, 2014, 07:39:17 pm »
Baie goeie verbruik. Nie geweet mens kan dit met die lc kry nie. Wat se spoed ry jy gemiddeld om die verbruik te kry?
 

Offline Inverted

  • Newbie
  • *
  • Bike: Honda XR500
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 41
Re: Fuel range and consumption on the LC
« Reply #39 on: March 10, 2014, 09:26:37 pm »
Blaksum Foxhond!
En ek dog ek doen goed as ek 350km kry.