Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Lift gesoek na Windhoek  (Read 147 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vlakhaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 953
Lift gesoek na Windhoek
« on: July 03, 2013, 08:05:13 pm »
Hallo honne,

Weet iemand dalk van 'n saamrygeleendheid vir my 990 se vurke en agtershock, seker so 15kg, vanaf Superfoxi in die Wes Kaap na Windhoek?

Met 'n renbode moet ek invoer belasting op die grens betaal, en ek het nie 'n uitvoer permit gehad om die goed in die eerste plek af te stuur nie. Dan raak dit bietjie ingewikkeld.

Dankie
 

Offline CRUISER CRAZY

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 837
Re: Lift gesoek na Windhoek
« Reply #1 on: July 03, 2013, 09:14:35 pm »
Courier dit tot in Upington en vra vir Blaauws transport om dit vir jou saam te vat tot in Windhoek,hulle kantore is daar by Iveco in Windhoek.
Kawasaki KDX 200 Sold
Yamaha 225  3wheeler Sold
Honda XR 200 Sold
Suzuki DF 200 Sold
Kawasaki KLR 650 Sold Bombardier Outlander 400 4x4 Sold Bombardier Outlander 800 4x4 Sold Suzuki LT 80 Yamaha XTZ 125 BMW R1200 GS  For sale KTM 990 Adventure    SOLD
 

Offline Vlakhaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 953
Re: Lift gesoek na Windhoek
« Reply #2 on: July 04, 2013, 08:14:08 pm »
Dankie CC, maar die probleem bly maar dieselfde.

Ek sal maar net die 700.00 import VAT moet betaal, my gat jeuk net te veel om die 990 te ry!!
 

Offline Road Hog

  • Member No. 6196
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 1 times
  • Walvis Bay
Re: Lift gesoek na Windhoek
« Reply #3 on: July 04, 2013, 08:19:59 pm »
Hallo honne,

Weet iemand dalk van 'n saamrygeleendheid vir my 990 se vurke en agtershock, seker so 15kg, vanaf Superfoxi in die Wes Kaap na Windhoek?

Met 'n renbode moet ek invoer belasting op die grens betaal, en ek het nie 'n uitvoer permit gehad om die goed in die eerste plek af te stuur nie. Dan raak dit bietjie ingewikkeld.

Dankie

VK,

Ken jy vir Ben Lange van BJ couriers daar in Windhoek. Hy het my XR terug gebring van SA af en daar was geen invoer. Ek bel jou more met sy besonderhede, dan kan ons sommer daardie cruiser bespreek.
2009 KTM 990 Adventure
2011 Honda XR650L

If you think you can, you're right.
If you think you can't, you're right.
 

Offline Vlakhaas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 953
Re: Lift gesoek na Windhoek
« Reply #4 on: July 05, 2013, 02:46:13 pm »
 :thumleft: