Lift gesoek na Windhoek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vlakhaas

Race Dog
Joined
Aug 15, 2010
Messages
953
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo honne,

Weet iemand dalk van 'n saamrygeleendheid vir my 990 se vurke en agtershock, seker so 15kg, vanaf Superfoxi in die Wes Kaap na Windhoek?

Met 'n renbode moet ek invoer belasting op die grens betaal, en ek het nie 'n uitvoer permit gehad om die goed in die eerste plek af te stuur nie. Dan raak dit bietjie ingewikkeld.

Dankie
 
Top