Lentefees 2013 NUWE DATUM 14 SEP !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Saterdag 31 Augustes 14 September 2013 word die jaarlikse Lentefees trip weereens aan gebied. (Die fondse gaan vir die NG Kerk Riebeek Kasteel)

Laas jaar het ons in die modder gespeel tussen die mooi koring lande asook tussen die geel canola blommetjies. Ek het nog elke jaar vir die mense 'n nuwe roete aan gebied en vanjaar gaan dit weer 'n nuwe roete wees  :thumleft:

Daar sal weer 'n "back-up" voertuig wees asook kamara spanne wat weer die aksie sal vasvang op foto's.

Daar sal nie weer 'n verversingspunt wees op die roete nie, maar daar wag potjiekos by die eindpunt, heeltemal gratis. Die eindpunt gaan by Vaalbaas se bar wees op Gouda!

Ons vertrek vanaf Kasteel Motors (engste pomp in Riebeek Kasteel) om 09H00. Die totale roete is so +- 100km van plaas paadjies!

Hier is die link van laasjaar se trip: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=105634.0

Die kostes is R100.00 per persoon asook vir die "pillion"

BANK BESONDERHEDE:
BANK: ABSA MALMESBURY
TAKKODE: 632005
DEPONEER AAN: HD VAN HEERDEN
REK NO.: 927 499 1183
VERW.: (NAAM EN VAN) of (FORUM NAAM)
 
Top