Hey darem n paar tips gekry op YOU TUBE
Lyk vir my die kickstart rat bly half gekoppel en die oorsaak kan dalk die ander rat wees- miskien n washer spacer weg?
Haal vanaand die clutch housing af - sal heel moontlik dan kan sien.
Sal bel sodra ek meer weet
dankie