Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Jou Beste Uitsig Foto  (Read 2611 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,833
  • Thanked: 1009 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Jou Beste Uitsig Foto
« on: July 22, 2013, 10:10:41 pm »
Die een wat jy net daar staan en jy het nie woorde nie. Vir 'n lang tyd het ek gedink dis die een van bo-op Rammelkoppas oor die Sentraal Karoo.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,833
  • Thanked: 1009 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #1 on: July 22, 2013, 10:12:40 pm »
Maar toe vroŽer die jaar stop ek bo-op Oubergpas en kyk uit oor die Tankwa
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Charlie Brown

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 260
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #2 on: July 22, 2013, 10:25:39 pm »
The view of the Knersvlakte from the top of Van Ryns Pass.




Uploaded with ImageShack.us
« Last Edit: July 26, 2013, 10:34:24 am by Locktight »
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,269
  • Thanked: 236 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #3 on: July 23, 2013, 01:55:08 am »
Die oranje en Richtersveld vanaf 'n koppie in Namibia

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline MickeyT

Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #4 on: July 23, 2013, 01:57:08 am »
Seinheuwel bly vir my een van my favourites...
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." Ė Philippe Halsman
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,269
  • Thanked: 236 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #5 on: July 23, 2013, 02:02:47 am »
Seinheuwel bly vir my een van my favourites...

Dis nie 'n baie uitdagende roete nie - alhoewel dit 'n mooi foto is.....  ;)
« Last Edit: July 23, 2013, 02:04:20 am by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline MickeyT

Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #6 on: July 23, 2013, 02:06:20 am »
Seinheuwel bly vir my een van my favourites...

Dis nie 'n baie uitdagende roete nie - alhoewel dit 'n mooi foto is.....  ;)

Lmga!  Hang af hoeveel muggings jy kry die oggend!  Na amper 10 jaar in die Kaap, kan ek nogsteeds nie genoeg kry van diť plek nie.
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." Ė Philippe Halsman
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,269
  • Thanked: 236 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #7 on: July 23, 2013, 02:11:13 am »
Seinheuwel bly vir my een van my favourites...

Dis nie 'n baie uitdagende roete nie - alhoewel dit 'n mooi foto is.....  ;)

Lmga!  Hang af hoeveel muggings jy kry die oggend!  Na amper 10 jaar in die Kaap, kan ek nogsteeds nie genoeg kry van dié plek nie.

Spesiaal verby  :thumleft:. Het jy al die kop uitgeklim en heelnag daar oorgeslaap, dik van die dop en dinge  >:D ??  8)
« Last Edit: July 23, 2013, 02:12:07 am by Heimer »

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline MickeyT

Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #8 on: July 23, 2013, 02:14:50 am »
Seinheuwel bly vir my een van my favourites...

Dis nie 'n baie uitdagende roete nie - alhoewel dit 'n mooi foto is.....  ;)

Lmga!  Hang af hoeveel muggings jy kry die oggend!  Na amper 10 jaar in die Kaap, kan ek nogsteeds nie genoeg kry van diť plek nie.

Spesiaal verby  :thumleft:. Het jy al die kop uitgeklim en heelnag daar oorgeslaap, dik van die dop en dinge  >:D ??  8)
Hehehe!  Nee nog nie, maar ek hoor volmaan is n belewenis van die kop af... Veral met n ou ietsie om geselligheid te seŽfier!
"I drifted into photography like one drifts into prostitution. First I did it to please myself, then I did it to please my friends, and eventually I did it for the money." Ė Philippe Halsman
 

Offline M@tt650GS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 171
  • BMW R1200GS Adventure
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #9 on: July 23, 2013, 06:48:32 am »
 :thumleft:
A journey of a thousand miles begins with a single cylinder!!
 

Offline Karel Kat

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,331
  • Thanked: 1 times
  • 'Burn Babilaan an de wicked'
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #10 on: July 23, 2013, 08:39:53 am »
Die een wat jy net daar staan en jy het nie woorde nie.

Jup, hulle sÍ mense wat beweer hulle het nie woorde nie, moet harder probeer.  ;) Grappies op 'n stokkie: The sudden and wide expanse of the Knersvlakte as you come down Van Rhyns pass, the view from the top of Elands pass just before plunging 500m or so into Die Hel and Sir Lowry's unexpectedly delivering the slendour of False Bay to the first time visitor and God's Window in Mpumalanga, will all leave you without words. Not as well-known is Bosluiskloof, offering row upon row of many hued mountains in the distance. Regtig pragtig.







Proudly colonialist dog walker and brannewyn libtard
 

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,833
  • Thanked: 1009 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #11 on: July 23, 2013, 08:40:17 am »
Seinheuwel bly vir my een van my favourites...

Dis nie 'n baie uitdagende roete nie - alhoewel dit 'n mooi foto is.....  ;)

Lmga!  Hang af hoeveel muggings jy kry die oggend!  Na amper 10 jaar in die Kaap, kan ek nogsteeds nie genoeg kry van diť plek nie.

Spesiaal verby  :thumleft:. Het jy al die kop uitgeklim en heelnag daar oorgeslaap, dik van die dop en dinge  >:D ??  8)
Hehehe!  Nee nog nie, maar ek hoor volmaan is n belewenis van die kop af... Veral met n ou ietsie om geselligheid te seŽfier!

Baie mooi
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,833
  • Thanked: 1009 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #12 on: July 23, 2013, 08:42:48 am »
Elandsbergpas is seker een van die mees gepubliseerde foto's wat daar is. Hy's so spectacular hy tel nie eers nie, want dan sal almal wat hom al gery het as beste foto post !
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Vaalseun

Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #13 on: July 25, 2013, 03:55:18 pm »
Vir my is dit die bokant van die Bastervoetpad. Ongelukkig kan ek nie 'n foto post nie, want toe ek bo kom is my kamera se battery pap. Kon myself skop daaroor, moet maar net weer gaan.
 

Offline Oupa Foe-rie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,847
  • Thanked: 5 times
  • Oom Foe-rie was hacked by a Mod.
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #14 on: July 25, 2013, 07:40:32 pm »
Spreetshoogte Namibie ............(kan iemand se waar die mooi ophou) :thumleft:

Yamaha XT1200Z ........... Take your soul everywhere and back
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,508
  • Thanked: 534 times
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #15 on: July 25, 2013, 08:06:55 pm »
Hier is mooi fotos.   :thumleft: 
Ek sal more rondkrap om so paar by te las.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,571
  • Thanked: 192 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #16 on: July 25, 2013, 08:12:09 pm »
view from clarkson tower, over oysterbay/st francis
 

Offline FATO

Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #17 on: July 25, 2013, 08:15:54 pm »
Ex-Africa semper aliquid novi!
 

Offline LoneRunner

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 471
Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #18 on: July 25, 2013, 08:41:20 pm »
Baie mooi fotos, 'n lekker plek waar ek altyd stop hier naby my....

 

Offline dw1

Re: Jou Beste Uitsig Foto
« Reply #19 on: July 25, 2013, 09:29:21 pm »
Klein Karoo in die winter ...
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv