Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Blomme in die Namakwaland  (Read 983 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jondu

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Blomme in die Namakwaland
« on: July 29, 2013, 09:11:00 pm »
Van die werk af terug huistoe het ek nogal die blomme begin waardeer. Ek dink dit is tyd. Diegene wat wil kom kyk moet dalk aanstaltes maak.
Ek weet nie hoe lyk dit hor-op na Springbok se kant toe nie.
Die ander honde in die omgewing kan dalk ook bydraes maak.
 

Offline Alducor

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 175
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #1 on: July 29, 2013, 09:23:46 pm »
Getaway, WEG & kie looi die blomme op hul covers al klaar. Ek dink die honde kort foto motivering van hoe dit lyk... :deal:
 

Offline Kobus

  • RPMods
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,251
  • Thanked: 57 times
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #2 on: July 30, 2013, 01:38:12 pm »
Looking for a "classy" nice place to take the family. A night or two with some flower viewing as well.

Any ideas?
Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,313
  • Thanked: 1227 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #3 on: July 30, 2013, 01:45:26 pm »
Looking for a "classy" nice place to take the family. A night or two with some flower viewing as well.

Any ideas?
Kammieskroon Hotel "classy" enough? Dan kan die eienares jou nog n ding of twee
van fotografie leer.....................................wens ek het die tyd gehad om n kursus by
haar te loop.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Jondu

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #4 on: July 30, 2013, 08:04:02 pm »
Looking for a "classy" nice place to take the family. A night or two with some flower viewing as well.

Any ideas?

Pm send
 

Offline dual

Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #5 on: July 30, 2013, 08:28:42 pm »
.
« Last Edit: August 14, 2013, 06:29:06 pm by dual »
 

Offline Jondu

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #6 on: July 30, 2013, 08:40:05 pm »
Mooi man. Dit probleem in die Namakwaland is dat die mense nie altyd die lelike ook sien in die somer nie. Ons ervaar die metamorfose elke jaar. Ek sien vanoggend nog stukke grond wat vanoggend oortrek is van die vygies.
Hermanus is mos heel jaar mooi.
 

Offline Legend

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 198
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #7 on: July 31, 2013, 02:22:32 pm »
Ons kom af vanaf die 8ste tot die 15de Sept. Hoop daar is nog blomme oor. ;D Gelukkig is daar ander mooi plekke ook om te besoek.
 

Offline Jondu

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #8 on: July 31, 2013, 08:03:42 pm »
Ek dink die blomme sal oor wees.
 

Offline dw1

Re: Blomme in die Namakwaland
« Reply #9 on: October 22, 2013, 07:04:11 pm »
 :clock: where is the peechers?
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv