Jondu
Race Dog
Van die werk af terug huistoe het ek nogal die blomme begin waardeer. Ek dink dit is tyd. Diegene wat wil kom kyk moet dalk aanstaltes maak.
Ek weet nie hoe lyk dit hoër-op na Springbok se kant toe nie.
Die ander honde in die omgewing kan dalk ook bydraes maak.
Ek weet nie hoe lyk dit hoër-op na Springbok se kant toe nie.
Die ander honde in die omgewing kan dalk ook bydraes maak.