BMW mad service fee!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RooiCharl

Pack Dog
Joined
Oct 1, 2008
Messages
258
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek wil eintlik net effens ontlaai. Ek vat gister my BMW 1150 GSA vir n jaarlikse diens. Ek het gewoonlik elke 10K km gevat maar is jammer om te se ek kon nie die tyd kry om te ry die laaste ruk nie.

Hy het tans 55K km op en ek het geweet dit gaan n paar rond kos so ek budget toe so R2000 vir alles. Die man van Umhlanga motorrad bel my toe en se vir my daar is meer fout en quote my vir die volgende (ongeveer soos ek nou onthou en met labour ingesluit)

1. Basiese diens en olie drain R1400
2. Petrol pypies lek blykbaar R900
3. Briek blokkies R2000
4. Air filter R350
5. Air filter intake snorkel R1000
6. Brake fluid, diff olie en gearbox olie verander altesaam ongeveer R4000.

Nou ek weet nie of die heeltemal reg is nie. Ek verstaan die parte kos n kleinhuis vol geld maar die aarbeid is nog meer! Ek dink nie n ou kan so naby aan R10K betaal vir n diens nie, ek besef daar is nou ander dinge wat ook vervang word maar for varksteaks dis bietjie rof.

Ek bly in shelly beach en ek sal sie bike by n gewone bike mechanic ook laat diens as iemand my na en toe kan verwys wat betroubaar is hier op die suidkus. Hulp sal waardeer word.

Ek is so die moer in dat as ek nie so baie van die bike gehou het nie sou ek hom verkoop en sommer n el cheapo koop. Bliksem :xxbah:

 
Top