Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'n Vinnige een in my agterwerf  (Read 992 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
'n Vinnige een in my agterwerf
« on: August 11, 2013, 07:15:14 pm »
Ons het in Mei ons boerdery na die Oos-Kaap verskuif en, alhoewel dit nog steeds bedrywig en daar min tyd vir ry is, het ek besluit om Saterdagmiddag 'n vinnige rit met die XR, sommer hier in die onmiddelike omgewing, te gaan doen. Ek het die GS800 verkoop voordat ons getrek het, en alhoewel ek hom mis, is daar nie nou tyd vir lang ritte nie.  Maar kom ek s sommer reguit dat ons grondpaaie hierrond vir die XR gemaak is: goeie grondpaaie, op en af deur die mooiste landskappe.  Ek sien nou eers wat die Oos-Kaap dawgs nog al die jare kan geniet.  Ek is nie meer so 'n jaagduiwel nie en het sommer lekker gaan ronddrentel met die fiets.

Ons het Donderdag en Vrydag bietjie sneeu op die berge gehad maar dit was darem nie te koud nie.

OK genoeg gewarra warra.  Hier is 'n paar kiekies vir julle manne:

Sowat 30km van ons plaas af is hierdie mooiste mooiste ou plaashuis wat nou leeg staan en redelik verwaarloos is.  Ek kry altyd so 'n heimwee in my as ek aan al die harde werk en drome dink wat nou sommer so met die wind weggewaai is.





Daai ou dennebome is al 'n paar jaar oud!





Al is dit droog hier na die einde van die winter se kant toe, het die Karoo darem altyd die mooiste blomme om di dro wreld op te helder.




Watse mooi gesig is dit hierdie, met 'n lekker grondpad doer onder wat wag om verken te word. Vir ons Wes Transvalers wat oor 2 opgestapelde klippe opgewonde raak, is sulke berge darem bitter mooi.  Ek het groot vrede in my hart oor die besluit wat ek geneem het om die Reverse Groot Trek te doen.




Ek moes toe ook een van jorstroelie hier plaas sodat julle kan sien ek jok nie  :biggrin:




En kerels, die aalwyne hierrond is te mooi!  Sulke monsters van hier by die 3m hoog van hulle, met die diepste oranje blomme wat nou vertoon.






Nog so 'n laaste een sommer vir die mooi en die lekker van 'n nuwe omgewing verken en ontdek

« Last Edit: August 11, 2013, 07:27:10 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline katana

  • One day when I grow up, I want to be a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,899
  • Thanked: 120 times
  • Sheer Smiling Pleasure
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #1 on: August 11, 2013, 07:29:04 pm »
Ek sal daar wil kom ry.   :thumleft:
"The only man that has to remember anything, is the man who tells a lie" Mark Twain
 

Offline Offshore

Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #2 on: August 11, 2013, 07:51:34 pm »
Pragtige wereld daai. Hoop julle maak 'n sukses van die Boerdery!
 

Offline coop

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 147
  • Port Elizabeth
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #3 on: August 11, 2013, 07:53:43 pm »
N paar mooi stukke grondpad wat julle daar het....
Screw it.Let's do it anyway.
 

Online Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,347
  • Thanked: 96 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #4 on: August 11, 2013, 07:56:26 pm »
mooi daar, waars dit as ek mag vra?
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,775
  • Thanked: 178 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #5 on: August 11, 2013, 07:57:19 pm »
Lekker man. Net jammer ek sal nou ver moet ry vir daai koffie wat ons nog laas oor gepraat het. :ricky:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Jondu

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #6 on: August 11, 2013, 08:04:25 pm »
Ek soek nog altyd n huis met so n stoep. Nice man :thumleft:
 

Offline Flatout

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,236
  • Thanked: 2 times
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #7 on: August 11, 2013, 08:13:24 pm »
Ek sal ook graag in jou agterwerf wil kom rondry...... :ricky:
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #8 on: August 11, 2013, 08:22:03 pm »
Looks nice  :thumleft: where in the eastern cape are you?
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,182
  • Thanked: 80 times
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #9 on: August 11, 2013, 08:26:20 pm »
Mooi fotos Dorsland. Ja dis hartseer om die eens statige plaasopstalle so verwaarloos te sien.
 

Offline frans1

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 697
  • Lewe elke dag voluit!
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #10 on: August 11, 2013, 09:17:40 pm »
Mooi man. Verseker wag ons vir volgende naweek se RR
BMW 1200GSA (What a Machine!!!)
BMW R100RS (Busy with the repairs)
BMW 1200GS (Love the bike)
WR 450 Yamaha (Sold)
Yamaha 500 XT (Sold) Yamaha 175 DT (Sold) Honda 90 cc (Gave it away)
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,143
  • Thanked: 80 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #11 on: August 11, 2013, 09:22:24 pm »
Pragtige plek die Oos Kaap.
 :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #12 on: August 11, 2013, 09:44:07 pm »
mooi daar, waars dit as ek mag vra?

Looks nice  :thumleft: where in the eastern cape are you?

Near Graaff-Reinet, I think it's a very pretty part of the Eastern Cape


Mooi fotos Dorsland. Ja dis hartseer om die eens statige plaasopstalle so verwaarloos te sien.

Ja dit is so, en daar is baie van hulle.  Op di plaas is nogal groterige vloedlande met aansienlike opvangsdamme en leivore wat alles tot niet is.  Baie hartseer.

Lekker man. Net jammer ek sal nou ver moet ry vir daai koffie wat ons nog laas oor gepraat het. :ricky:

Nee kyk ou Woody, as daar nou 'n man is wat nie skrik vir langpad ry nie, dan is dit jy.  Ek sit solank die ketel aan  ;)  dan start jy daai S10 van joune
« Last Edit: August 11, 2013, 09:53:23 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #13 on: August 11, 2013, 09:54:11 pm »
Pragtige wereld daai. Hoop julle maak 'n sukses van die Boerdery!

Dankie Offshore,  ons probeer maar  :thumleft:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Bring It On

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,808
  • Thanked: 65 times
  • Shaun
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #14 on: August 11, 2013, 11:16:47 pm »
Ek sal ook graag in jou agterwerf wil kom rondry...... :ricky:

+1 :thumleft: :thumleft: Thanks for sharing your ride with us. ;)
"Always Believe In Yourself"

Quote: "Riding a Bike feeds something inside us, that Nothing else can"
Quote: "I Ride because it can turn the Worst Day into the BEST"
 

Offline Vaalseun

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 474
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #15 on: August 12, 2013, 06:43:20 am »
Mooi fotos Dorsland. Ja dis hartseer om die eens statige plaasopstalle so verwaarloos te sien.

Dis vir my ook hartseer om die ou plaasopstalle te sien. Ek dink altyd aan die lief en leed wat daar moes afgespeel het, die drome wat toe nooit verwesenlik is nie. Sad man, sad. Maar hey, Dorsland, sterkte met die nuwe begin. Ek hoop dit werk uit vir julle.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,142
  • Thanked: 44 times
  • East London
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #16 on: August 12, 2013, 06:47:34 am »
Welkom in die Oos Kaap.

Sien uit na verdere RR's
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline ironman.wp

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 144
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #17 on: August 12, 2013, 06:53:54 am »
Ek self het groot geword in Jansenville in die Oos Kaap. Flippen beautiful wreld om te verken. Moet net nie sonder water gevang word in die somer nie!! Lol! Ek het al menige kere uit ń watertrof of plaas dam moes water drink. Gaan loer gerus boys.  Beslis die moeite werd.
Morn van Heerden

Four wheels moves the body.....but two wheels moves the soul!
 

Offline COLES

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,046
  • Thanked: 2 times
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #18 on: August 12, 2013, 09:10:57 am »


there is so many great places to ride in the Eastern Cape
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,062
  • Thanked: 274 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: 'n Vinnige een in my agterwerf
« Reply #19 on: August 12, 2013, 01:40:09 pm »
Dankie ouens, ook vir die goeie wense.  Ek s nou mos hoe vriendelik is die mense hier  :thumleft: Dis lekker om nuwe plekke te kan verken.  
« Last Edit: August 12, 2013, 01:43:33 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven