Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Namakwa Blommetoer  (Read 761 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Witch

  • Guest
Namakwa Blommetoer
« on: August 12, 2013, 12:05:04 am »
Ons beplan 'n "blommetoer" die naweek van 23-25 Augustus.  Enige iemand met voorstelle oor 'n lekker sirkelroete om te ry vanaf en terug tot in die Overberg? Wil graag 'n paar stukke lekker grondpaaie insluit (mits die weer en padtoestande dit natuurlik toelaat).
 

Offline adv

  • <INSERT CUSTOM TITLE HERE>
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,734
  • Thanked: 13 times
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #1 on: August 12, 2013, 12:53:31 am »
Laas jaar n draai gery van Riebeek Kasteel af, deur die Sederberge, Clanwilliam, Niewoudville, Van Rhyns en toe weer terug.

Was awesome  :thumleft:
XR650R
625SMC
 

Witch

  • Guest
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #2 on: August 12, 2013, 02:26:18 am »
Dankie "adv" Gaan kyk hoe ek dit kan insluit op ons roete.
 

Offline BliknÍrs

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,946
  • Thanked: 175 times
  • I never finish anythÖÖ
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #3 on: August 12, 2013, 06:29:00 am »
Dis goed jy wil grondpad ry want anders is dit Porterville om en terug!
Waar in die Overberg is jy?

Ek stel voor Ceres toe, Koue Bokkeveld, Wupperthal, Clanwilliam, (die Wupperthal - Clanwilliam pad is sekerlik een van my gunstelinge)

Dan verder noord na Loeriesfontein, of verder.

Terug via Sutherland.
YB100,KH100,XL250,XR500RE,TS400,IT495,KZ1000R,GPz1100,XL600,TT600,XT550,VZ800,CX500,TL1000R,YZF-R1,GSXR750,GSXR1000,DL1000,DR650,CTX200,1150GSA,1200GSA (RIP)
Current G450x & 1966 CT90 & XR650L
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=264055.0
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=115795.0
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=11390.0
 

Offline Ernst Jr

  • Shop Mods
  • Pack Dog
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 159
  • Thanked: 1 times
    • Dirtfellas Adventure Tours & Acc.
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #4 on: August 12, 2013, 08:15:45 am »
Laas jaar n draai gery van Riebeek Kasteel af, deur die Sederberge, Clanwilliam, Niewoudville, Van Rhyns en toe weer terug.

Was awesome  :thumleft:

Ons ry 26 Augustus vanaf Niewoudville na Wuperthal En Cederberg, Watter pad het jy gery, Botterkloofpas- Moedverloor, of verby Papkuilsfontein-Moedverloor?? Een het glo baie Motorhekke.
2014 BMW R1200GS ADV LC
2002 BMW R1150GS ADV
If you live with memories, you live twice.
 

Offline adv

  • <INSERT CUSTOM TITLE HERE>
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,734
  • Thanked: 13 times
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #5 on: August 12, 2013, 11:18:08 am »
moedverloor het n klomp, maar retig n baie lekker pad.
XR650R
625SMC
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,027
  • Thanked: 726 times
    • CFO Consult SA
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #6 on: August 12, 2013, 11:31:05 am »
20k's north of Wupperthal this Saturday.

Very pretty.

And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline Ernst Jr

  • Shop Mods
  • Pack Dog
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 159
  • Thanked: 1 times
    • Dirtfellas Adventure Tours & Acc.
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #7 on: August 12, 2013, 01:05:17 pm »
Kaboef, moenie so suinig wees met daai fotos nie. Laat weet jou roete ook asb. :thumleft:
2014 BMW R1200GS ADV LC
2002 BMW R1150GS ADV
If you live with memories, you live twice.
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,027
  • Thanked: 726 times
    • CFO Consult SA
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #8 on: August 12, 2013, 02:08:03 pm »
Kaboef, moenie so suinig wees met daai fotos nie. Laat weet jou roete ook asb. :thumleft:

Het maar die gewone Cederberg quickie gery.
Kaapstad, Ceres, Op Die Berg, Oasis, Wupperthal, Pakhuispas, en toe geslab huistoe vanaf Clanwillian.
580km

Die Cederberge is pragtig. Het n paar lekker watercrossings gehad.

Nog n paar blommetjies..
 :thumleft:
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline Ernst Jr

  • Shop Mods
  • Pack Dog
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 159
  • Thanked: 1 times
    • Dirtfellas Adventure Tours & Acc.
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #9 on: August 12, 2013, 02:36:02 pm »
 :thumleft: Kan nie wag nie. Hoop hulle is nog mooi die 26 ste
2014 BMW R1200GS ADV LC
2002 BMW R1150GS ADV
If you live with memories, you live twice.
 

Offline Goose

  • NAPIER Country life is great!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,222
  • Thanked: 46 times
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #10 on: August 12, 2013, 02:45:08 pm »
lekker roete deur die blomme.......... net 'n woord van waarskuwing!!!

Maak seker dat as julle ry - dat jou baadjie se moue binnein jou handskoene is.............  daai bye raak bedonnerd as hulle ewe skielik uit die lug gegaps word en binne-in 'n sweeterige mou ingeboender word...... hy gaan jou steek (ek weet!!) 
Party plekke is dit lekker waar jy van die pad af tussen die blomme stadig kan ry - sonder helm is dit nogal 'n ervaring. Die reuke is amazing!

geniet!
"Life is a Waste of Time..... Time is a Waste of Life........ Get Wasted all the Time and have the Time of your Life"  č(ēŅē)õ
 

Offline Ernst Jr

  • Shop Mods
  • Pack Dog
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 159
  • Thanked: 1 times
    • Dirtfellas Adventure Tours & Acc.
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #11 on: August 12, 2013, 07:55:51 pm »
lekker roete deur die blomme.......... net 'n woord van waarskuwing!!!

Maak seker dat as julle ry - dat jou baadjie se moue binnein jou handskoene is.............  daai bye raak bedonnerd as hulle ewe skielik uit die lug gegaps word en binne-in 'n sweeterige mou ingeboender word...... hy gaan jou steek (ek weet!!) 
Party plekke is dit lekker waar jy van die pad af tussen die blomme stadig kan ry - sonder helm is dit nogal 'n ervaring. Die reuke is amazing!

geniet!

 :thumleft: Sal die wenk onthou, Dankie
2014 BMW R1200GS ADV LC
2002 BMW R1150GS ADV
If you live with memories, you live twice.
 

Witch

  • Guest
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #12 on: August 14, 2013, 01:14:23 am »
Dis goed jy wil grondpad ry want anders is dit Porterville om en terug!
Waar in die Overberg is jy?

Ek stel voor Ceres toe, Koue Bokkeveld, Wupperthal, Clanwilliam, (die Wupperthal - Clanwilliam pad is sekerlik een van my gunstelinge)

Dan verder noord na Loeriesfontein, of verder. Terug via Sutherland.

Baie dankie vir die insette. Klink baie goed. Wil graag ook bietjie rondry in die stuk wes van Clanwilliam indien ons dit kan inpas. Ons ry vanaf Bredasdorp - so dit 'n redelike lang rit voor ons eers by die blomme kom.  Gelukkig is hierdie wereld op die oomblik oral pragtig wat dit 'n aangename rit gaan maak.  Hoop net die weer speel saam!
 

Witch

  • Guest
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #13 on: August 14, 2013, 01:18:29 am »
Kaboef, moenie so suinig wees met daai fotos nie. Laat weet jou roete ook asb. :thumleft:

Het maar die gewone Cederberg quickie gery.
Kaapstad, Ceres, Op Die Berg, Oasis, Wupperthal, Pakhuispas, en toe geslab huistoe vanaf Clanwillian.
580km

Die Cederberge is pragtig. Het n paar lekker watercrossings gehad.

Nog n paar blommetjies..
 :thumleft:

Dankie vir die voorsmakie met die mooi fotos, Hoe lyk die pad in Oasis / Wuppertal omgewing? Toe ek dit laas gery het was dit redelik verspoel op plekke na swaar reŽn.
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,027
  • Thanked: 726 times
    • CFO Consult SA
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #14 on: August 14, 2013, 07:59:29 am »
Kaboef, moenie so suinig wees met daai fotos nie. Laat weet jou roete ook asb. :thumleft:

Het maar die gewone Cederberg quickie gery.
Kaapstad, Ceres, Op Die Berg, Oasis, Wupperthal, Pakhuispas, en toe geslab huistoe vanaf Clanwillian.
580km

Die Cederberge is pragtig. Het n paar lekker watercrossings gehad.

Nog n paar blommetjies..
 :thumleft:

Dankie vir die voorsmakie met die mooi fotos, Hoe lyk die pad in Oasis / Wuppertal omgewing? Toe ek dit laas gery het was dit redelik verspoel op plekke na swaar reŽn.


Dit lyk eintlik heel goed.
Die enigste tegniese deel is net voor jy met die pas afgaan Wupperthal toe - n paar lastige rotsbanke waar jy jou lyn goed moet kies.
Maar af is makliker as op - jy hoef nie veel te dink nie. Die sand-seksies is ook minder uitgery as toe ek laas daar was.

Baie pret - en die Cederberge is nou die mooiste wat ek hulle al ooit gesien het. Waarlik n lus vir die oog.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,868
  • Thanked: 82 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: Namakwa Blommetoer
« Reply #15 on: August 14, 2013, 08:03:51 am »
Is the season early?
'Routine is the thief of time'