Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Oom Danie en Altie innie Sederberg  (Read 878 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Altie7deLaan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 898
  • Thanked: 60 times
  • Choose orange. Choose Stihl.
Oom Danie en Altie innie Sederberg
« on: August 15, 2013, 05:19:14 pm »
Ek was `n snotkop laaitie die eerste keer wat ek saam met my pa nuweland rugky gaan kyk het.
Ek was impressed.
Ek wou in die week `n brandweerman wees, naweke rugby speel op nuweland vir province, en ek wou `n datsun triple s ry soos my pa.
Soos ons uitstap uit die stadion, stap ons verby `n Mike Hailwood Replica, pragtige in groen en rooi, oop pype, wat op daai momentum opstart.
Die klank van daai Italian twin, reverberating tussen geboue was onvergeetlik.
My life changed that day, forever.
I was hooked.
Brandweermanne, Province en Datsuns het uit my geheur register geskuif.
Ek wou net `n bike he.
En my pa was ook hooked, hy het `n Daytona orange clad r90s gekoop wat nou aan Freak behoort

Vir 21 jaar het ek rondgejaag op enigiets tussen cb750`s tot motards en gixxer 1kcc`s en op `n dag net gatvol geraak. Same old, same old.
Koop `n 2011 nuwe 800gs en ry adventure.
Verg meer input as road riding. Die gs baklei ook so bietjie terug soms.
It doesn`t just lie there, it participates. I like that. Very much.
21 jaar en omtrent 24 boneys, phew..!

Sowat `n jaar terug koop `n ver-af oom,  Danie, `n netjiese 1150 en hy en die antie ry die teerpaaie plat. Kinders uit die huis.
Ek en oom danie praat lankal van die sederberge, en op die end doen ons dit op `n Sondag, `n eendag trippie in by ceres kant, uit by algerie.
Net voor die winter.

Ons begin vroeg. Lekker oor Geido. Die 1150 stoot van agter, ongelooflik lekker. Gedink clearance raak in `n issue in die twisties met die boxer layout. Maar nee.
Ek kry `n agter papwiel by ceder lodge. 110mm krat skroef. f@k..
Sondag repair by die lodge, Thomas (inwoner, met n transalp) help, sluit die workshop oop.
R30. Bargain!

Vandaar na Oasis, lekker sarmie en klap n bier of twee. Die sederberg het `n bekoring, dit is n mooi plek. Ons is maar net intrumente onder `n Hand.

Uit by Algerie kant, en grondpad langs na Citrusdal.
Refuel, pomp (tyres manne) en gooi mielies kaap toe, al met die agterpaadjies.
Tyd om die lava express se VVTi te toets.
Variable valve timing se gat man, ek praat van Vrottel-Vas-Teen-Ie-(Stop).
So amper 210 gelykpad, 220 afdraand revs in die rooi met die rooi  LED warning aan, maar geen rev limiter in top gear?
Eh, wonder hoe sal die GS hardloop met `n 1 tand sprocket agter.
Een veilige, lekker trip sonder te veel drama. Bliss.

Oom Danie se jongste seun het onlangs tragiese verongeluk in die middestad op sy cbr600, en oom Danie se 1150 staan `n ruk al.
Ek hoop die tyd genees genoegsaam die rou, en die 1150 kom wys weer gesig.
To live a life is a privilege,  and this planet we explore is a beautiful place.


« Last Edit: August 15, 2013, 06:49:22 pm by Altie7deLaan »
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs


Kaboef:  "Ek dink BMW gooi drank in hul koffie en muffins. Want as jy dronk is, koop jy enige kak."
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #1 on: August 15, 2013, 09:15:02 pm »
Nice  :thumleft:
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,089
  • Thanked: 64 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #2 on: August 16, 2013, 05:09:38 am »
Mooi  :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Chairman Meow

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,447
  • Thanked: 24 times
  • Obey the Kitty
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #3 on: August 16, 2013, 06:42:54 am »
 :eek7:...Ek lees jou storie en na die eerste paar sinne toe ek by die sin kom:...

"Sowat `n jaar terug koop `n ver-af oom,  Danie, `n netjiese 1150 en hy en die antie ry die teerpaaie plat."

.............spring ek op om te gaan popcorn maak, en besef toe ek terug kom dis nie 2SD nie..... :lol8:
(gedink die forum crash net daar met die nuus)

Anyway, Great storie  :thumleft:
 

Offline J3THRO

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 979
  • Yzerfontein WC
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #4 on: August 17, 2013, 10:10:08 pm »
Ai die Sederberge het n spcial plek in my hart. Het dit nou al so baie gedoen en nog elke keer is dit great. Sien elke keer iets nuuts en byna elke keer my gat ook want dis net te lekker.
Never a dull moment by Oom Gert en Chantal se Oasis nie. Het al so baie lekker mense daar ontmoet en steaks geeet en brannewyn daar gevat.
Het nou die laaste vakansiedag , Womens Day gewees dink ek, presies daai roete van julle gedoen van Darling af. Baie lekker.
DO NOT FOLLOW WHERE THE PATH MAY LEAD.
GO INSTEAD WHERE THERE IS NO PATH AND LEAVE A TRAIL.
2019 Husqvarna TE 300i
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,288
  • Thanked: 9 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #5 on: August 18, 2013, 02:18:31 pm »
Ek moet ook nog weer sederberge toe,was laas daar met die bakkie in 1991/2 toe ek antieke meubels opgekoop het daar in Heuningvlei en Kleinvlei,het die aand op Koueberg(net voor jy afsak Wuppertal toe) geslaap in n kortbroek en T-hemp met een kombers agterop n bakkie.

Julle daar innie Kaap is bevoorreg om naby al die mooi roetes te wees.
 

Offline Bashplate

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 674
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #6 on: August 19, 2013, 09:33:26 am »
Tops dankie :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,025
  • Thanked: 105 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #7 on: August 20, 2013, 07:43:14 am »
:eek7:...Ek lees jou storie en na die eerste paar sinne toe ek by die sin kom:...

"Sowat `n jaar terug koop `n ver-af oom,  Danie, `n netjiese 1150 en hy en die antie ry die teerpaaie plat."

.............spring ek op om te gaan popcorn maak, en besef toe ek terug kom dis nie 2SD nie..... :lol8:
(gedink die forum crash net daar met die nuus)

Anyway, Great storie  :thumleft:

Het vie 'n oomblik ook so gevoel, damn
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline COLES

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,044
  • Thanked: 2 times
Re: Oom Danie en Altie innie Sederberg
« Reply #8 on: August 27, 2013, 08:17:06 am »

looks great  only problem photo,s bit small otherwise just great