Skaapkop en Boegoe Brandewyn. Tankwa Padstal. 21 September

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Heimer

Bachelor Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
14,722
Reaction score
1,134
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Party van ons kapenaars gaan dit nie maak National bash toe nie.

Hier is 'n dag plan vir die agterblyers.

Bring jou eie GAAR skaapkop of ROU braaivleis Tankwa Padstal toe en geniet die dag. Sorg vir jouself

Drank is te koop As jy boegoe brandewyn het, bring dit. Ek het 'n bottel of twee (tuisgemaak) wat ek sal deel om die kos te laat sak.

Die Tankwa Padstal is op die R355 in die Ceres Karoo, effe noord van die indraai Katbakkies pas toe.

S32 52.248 E19 46.546

Venue: Tankwa Padstal - 21 September. Enige tyd

https://www.facebook.com/events/424288217679717/

Gaan accept op facebook ook sodat Wally kan sien hoeveel mense gaan kom

Ons kuier en gesels

Wie ook al saamkom - reel jou eie kop, dop en braaivleis. Daar is braaipakke by Wally te koop en ook hout

1.Heimer
2.Pote
3.Riebeeker
4.Deadmeat
5.Stoetbul
6.MoederYster
7. Kriek1
8. Fanatic (Kriek se Handbriek  Wink )
9. Andy660
10. Bring It On
11. 3 Blind Monkeys (en sy hanteerder)
12. Sparky
13. Doefie (Sparky se hanteerder)
14. Vaalbaas kom na werk ook saam kop-kou  icon_thumleft
15. Carrol
16. Dragonfly-XC
17. Bottervet
18. Kaspaas
19. Dirk Joubert (Kriek1 se boet)
20. LuckyStriker
21. Jannie Louw
22. Margo (Jannie se vou...  sorry VROU )

Die volgende name is die Miskieners
--------------------------------------------------
Dusty Rusty
Nismark
Goose
Cocky
Carrots (Hy moet blykbaar daardie dag skottelgoed was en sy veters stryk. Ons sal sien)
Geelkameel
Biker Chick
4Feathers
Moosehead
Kuifie
Boere
Tau
Straddle
Pietcoke
Freak
Milady
Katel Kat
Yami Super 10 + Yamymammie
J3THRO & Tully  ;)
 
Top