wat s die voordele van n hydraulic clutch oor die gewone?
Onder sekere omstandighede moet 'n ou die clutch se tension stel terwyl jy ry.
Met hydrau clutch stel die sisteem dit self.
Ek vind wel dat my CRF se clutch nog nooit verstelling nodig gehad het nie.(Gaan kyk waar ek al met hom deur is:
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.msg2585129#msg2585129)
Mens moet die bike se clutch abuse soos die AMASX manne doen, voor jy 'n Hydraulic clutch benodig.
My pel se 530KTM se Hydraulic clutch pull was swaarder as my CRF450 s'n, so dis regtig geld mors op ons bikes.
Honda bou hulle reg.
