Toothpick
Pack Dog
Ek het die fotos van 'n Wild Dog geneem in Baviaanskloof op Maandag 24 Des, het sy forumnaam vergeet maar sy naam (Deon) onthou. As iemand weet wie dit is laat weet my asb of sal die WD my net pm dan kan ek die fotos aan hom email.
Moet darem sê, die WD KAN bike ry, dit was 'n plesier om te sien hoe hy deur die rivier gery het.
Moet darem sê, die WD KAN bike ry, dit was 'n plesier om te sien hoe hy deur die rivier gery het.