Hoog in die Berg Oornag- Kammanassie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

CrazyHorse

Pack Dog
Joined
Jan 2, 2013
Messages
65
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT660
Sien ek in Deon Meyer se boek "Ridders van die Grondpad", seker 4 of 5 eendag roetes wat strek tussen George, Knysna, Uniondale en Oudtshoorn. Almal pragtige grond pad roetes.
En besef ek dat ek 'n pragtige stuk grond hoog bokant die Langkloof het, sowat 30km van Uniondale, 80 km van George, met sowat 3.5 km berg klim pad. Ideaal vir diegene wat meer as 'n dag in die pragtige wereld wil rondrits, sonder om terug te keer na die beskawing tussenin. Bied ek aan om oornag staanplek daar op te rig, maar ek wil graag eers hoor of dit sou belangstelling lok? My idee is 'n baie basiese oornag kamp, hoog in die berg, met besonder min geriewe maar baie stilte en 'n pragtige uitsig!

 

Attachments

  • IMG_0201.JPG
    IMG_0201.JPG
    488.8 KB · Views: 313
Top