A/T
Pack Dog
Ek sien van julle honde van Saterdag se star crater run is op.
Dit was nou n lekker chill outride,wat almal se skill levels kon toets.Net Jammer daar is nie n foto van Alwyn_gs se amper Flip nie,maar respect jy het daai hill gewys wie is baas!
Post asb julle Pics.