Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Jannie stories............  (Read 1114 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Jannie stories............
« on: September 02, 2013, 04:53:27 pm »
Juffrou skeur n papier in klein stukkies en tel dit in bondeltjie en laat val dit. Sy vra die klas waaraan laat dit hulle dink.

Sannie: "Juffrou dit laat my dink aan sneeu"
Pietie: " Juffrou dit laat my dink aan herfs met die blare wat so val"

Mooi so klas. Jannie se hand was al die hele ruk op en Juffrou bietjie bang besluit om te hoor wat Jannie gaan antwoord.

Jannie: " Juffrou dit laat my dink aan twatwaffle"

Juffrou totaal onkant gevang vra hoekom?

Jannie: "Juffrou jy weet ek dink sommer maar altyd aan twatwaffle"
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #1 on: September 02, 2013, 04:56:53 pm »
Jannie storm die badkamer in en kry sy pa en ma in die stort besig.

Jannie vra hey wat doen julle?

Jannie se pa se nee ek stel net so bietjie jou ma se kopligte in.

Jannie: " Dis oriaat maar is dit nodig dat pa se handrem so opgetrek is?"
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #2 on: September 02, 2013, 05:01:47 pm »
Juffou vra die klas om n sin te maak met konsistorie.

Jannie se hand natuurlik weer eerste op en sy weet hier kom moeilikheid.

Ja Jannie vra sy.

Jannie: " Juffrou gister het ek en my pa in die dorp gery toe n ander ou in ons vasry.

Ja en toe Jannie.

"Nee Juffrou toe is my pa darem kwaad, stop en klim uit die kar uit. Hy se toe vir my ek moet net hier sit hy gaan net gou hoor wat is die
konsistorie.
 

Offline Tribes

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 881
  • Thanked: 4 times
Re: Jannie stories............
« Reply #3 on: September 02, 2013, 08:38:05 pm »
Juffrou vra die klas om 'n sin te maak met oorwerk.

Sannie: My ma is gedurig moeg sy se sy is oorwerk.

Juffrou: Mooi Sannie volgende woord is oordosis.

Pietie: Ons moes my ouma hospitaal toe jaag na sy 'n oordosis pille gedrink het.

Juffrou: Mooi so Pietie, volgende woord is skatryk.

Kosie: My pa het die lotto gewen nou is ons skatryk.

Jannie steek sy hand op en jufffrou wil weet wat nou

Jannie: Juffrou ek kan een sin maak met al drie die woorde in.

Juffrou: Regtig Jannie , maar gee dan maar vir ons die sin.

Jannie:  Juffrou my ma se altyd as my pa oorwerk was soos hy oordosis was ons al lankal skatryk.
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #4 on: September 03, 2013, 07:37:05 am »
Kinders is in die biologie klas en die les handel oor veskillende soorte torre. Sy vra hulle moet se watter soorte torre kry n mens in die natuur
en wat vreet hulle.

Sannie: By ons is vrugte torre. Hulle bly in vrugte bome en vreet vrugte.

Pietie: By ons is groot boomtorre. Hulle bly in bome en vreet blare en so aan.

Jannie se hand ook al heeltyd op en spring al op en af om te antwoord.

Jannie: My sussie se by ons is n vibrator. Sy se sy weet nie waar hy bly nie maar hy vreet batterye.
 

Offline nelf13

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 904
Re: Jannie stories............
« Reply #5 on: September 03, 2013, 08:30:56 am »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Online Bie

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,464
  • Thanked: 1234 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Jannie stories............
« Reply #6 on: September 03, 2013, 08:57:57 am »
Juffrou vra Jannie om 'n sin te maak met statistiek.

Hy sÍ toe, ons huisie is so klein my Pa en Ma statistiek sommer in die gang.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,772
  • Thanked: 525 times
    • CFO Consult SA
Re: Jannie stories............
« Reply #7 on: September 03, 2013, 04:10:32 pm »
Juffrou vra vir Jannie: Maak n sin met "alhoewel"
Jannie: Alhoewel die aarde rond is, steek die mense om elke hoek en draai.

And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Online Bie

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,464
  • Thanked: 1234 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Jannie stories............
« Reply #8 on: September 03, 2013, 04:23:41 pm »
Jannie sÍ ons het nou genoeg oor seks gepraat. Kom ons praat eerder oor karre. Wie het al in 'n Volla gesteek?
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #9 on: September 03, 2013, 04:57:26 pm »
Juffrou vra die klas om n sin te maak met halstarig.

Jannie: Juffrou gisteraand het my pa so stink gepoep toe hal ons almal starig asem.
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #10 on: September 03, 2013, 05:01:20 pm »
Juffrou vra die klas om n sin te maak met mooi.

Jannie: Juffrou gisteraand sit my pa voor die tv toe my sussie inkom en se sy is in die ander tyd. Toe se my pa " dis nou mooi dis nou fokken mooi.
 

Offline T Rex

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Jannie stories............
« Reply #11 on: September 03, 2013, 05:03:20 pm »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #12 on: September 03, 2013, 05:12:26 pm »
Juffrou sukkel om die klas besig te hou en se vir hulle as sy n letter noem moet hulle vir haar se waaraan hulle dink.

Sy se "K". Sannie: Juffrou ek dink aan n kat. So mooi klein katjie.

Sy se "P". Sy moet mooi dink voor sy vir Jannie vra want hy is tot enigeiets instaat. Sy dog nee nie die een vir hom nie al is sy hand heeltyd op.

Sy vra vir Pietie. Juffrou n padda. So groot groen padda.

Sy se "R" en dis een wat sy maar vir Jannie kan vra. Ja Jannie se sy want hy is al amper op sy tafel.

Jannie antwoord: Juffrou n rot. Net so groot vet fokken rot.
 

Offline Asterix

Re: Jannie stories............
« Reply #13 on: September 04, 2013, 02:24:57 pm »
Jufrou raak moeg vir Jannie se taal gebruik en versoek die meisies om uit die klas te stap as Jannie se taal gebruik weer nie na wense is nie.
Sy vra die klas hulle moet voorbeelde gee van projekte wat aan die is in hulle omgewing, wat werk kan voorsien.

Sannie se hulle besig om n nuwe moterhawe onder hulle hulle straat te bou en daar gaan baie werk beskikbaar wees.

Petro se daar word n fabriek naby hulle huis gebou waar daar sommer baie mense kan werk..

Janiie spring op: Daar in ons buurt worf daar n nuwe hoerhuis gebou. Met die spring al die dogters op en storm saam met Juffrou
uit die klas huis

Toe skreeu Jannie. Nie sou vinnig nie julle kklein hoertjies. die plek maak eers volgende maand oop.
 

Offline Aaklige Attie

Re: Jannie stories............
« Reply #14 on: September 04, 2013, 07:02:47 pm »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Offline Lotta

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 227
Re: Jannie stories............
« Reply #15 on: October 08, 2013, 08:24:27 pm »
Juffrou vra die klas om n sin te maak met dosis.

Jannie: Juffrou ek het gisteraand gehoor my ma se vir my pa dat as hy maar oor geld was soos hy oor dosis was ons al lankal skatryk
gewees.