Eikebos Environmental Funride 12 Oktober at Greyton area NO CUTOFF DATE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Walter ZSA

Pack Dog
Joined
Mar 6, 2013
Messages
341
Reaction score
0
Location
Standerton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Vir almal wat gewonder het wat van die Overberg funrun geword het,hier is die nuwe een wat jaarliks gaan gebeur

Ons bied n Funride aan vir almal wat wil kom saam ry.

Daar sal n rooi en n groen roete wees.Die groen roete sal maar gravel highways wees en stukke teer waar die rooi roete n roete sal wees waar ons meer tegniese stukke gaan he,stadiger gaan ry,tweespoor pad en in die berg gaan draai en  met baie meer pret.Vir die van julle wat al saam met my gery het in die Overberg funride sal verlede jaar se roete oor die koppe onthou.Ons gaan ook omtrent 20 km treinspoor tweespoor pad he en dan die laaste  6 km gaan deur die swartberg by Caledon wees voor ons dan ete gaan geniet by die begin punt op die plaas Eikebos tussen Caledon en Greyton.

Die inskrywingsgeld is  R250 per  persoon wat n ontbyt,middagete en verversings langs die pad insluit.Die inskrywings geld gee jou dan ook n kaartjie vir die Honda CRF 250 L motorfiets wat dan weggegee gaan word aan n gelukkige inskrywer.

Honda borg die dag en daar sal ook n uitstalling wees van die nuutste Honda reeks.

GPS koordinate  sal julle op die aangehegte vorm kry.Eikebos is so halfpad tussen Caledon en Greyton.
Van Caledon af ry jy op die Greyton teerpad tot net verby die berg,neem dan die eerste grondpad regs en volg die aanwysers tot by Eikebos.Daar sal vlae met Honda se logo  by die teerpad en afdraai wees.

Die afsny datum  moet geignoreer word wat op die advertensie geplaas is.
sit asb julle name op n lys sodat ons kan weet hoeveel kos gemaak moet word

Vir meer inligting bel my gerus

Walter 0825705704

Hier is ons lys

1   Wall-e  ROOI (Roete leier)
2   R-O-V RAT rooi
3   Harry Potter  rooi
4   Rooi poot rooi
5   Ryk Coetzee rooi
6   Johnie Bok
7   Casey Coetzer Rooi
8   SJ plus 1 rooi
9   Xrslug rooi plus his son  paid rooi
10  Oom Foe-rie groen(roete leier)
11  Tottetos en Tottenoes  groen
12. Nismark - Booked & Paid
13. Dusty Rusty - Booked & Paid
14  Fenderbender  Rooi  paid
15. JacoM
16. Socket + Pillion paid
17   Dustmite booked and paid
18   Joker  booked and paid
19   Pistonpete rooi
20   Kawaki rooi
21   Fuzzy Muzzy rooi
22  Bertus Human rooi
23  Andy 660  paid rooi
24  A2J - Booked & paid -Rooi
25  Marvin  rooi
26  Gastank rooi
27  GJ rooi
28  Mapsource  rooi
29  Lord Knormoer plus his son green
30  Dunce paid rooi
31. Scenic Ride paid groen
32. Cupcakes and Flints
33  Solitude  rooi
34  Volkmar Engelke paid
35  Herman Theron paid
36  Mark Wiercx  paid
37  Jakobus visser paid
38  Andre Jamneck paid
39. Dries Muller paid
40. Brigadier booked and paid
41. Buff - Paid rooi
42  Piet coke  paid groen
43  Kees  booked
44  Jaco M paid
45. Bert KTM paid
46. Joltwin paid
47. KTM Kev paid rooi
48  Marvins friend
49  Bikecarb  paid
50  Pop Paid  Groen



PLEASE NOTE YOUR ENTRY FORM  HAS TO BE RETURNED TO ME WITH YOUR PROOF OF PAYMENT PLEASE REMEMBER TO USE YOUR NAME AS REFERENCE. AS SOON AS ALL REQUIRED DOCUMENTS HAVE BEEN RECEIVED YOUR CONFIRMATION WILL BE SEND TO YOU.ENTRY FEES WILL BE FORFEITTED FOR NO-SHOWS.

STUUR VOLTOOIDE  INSKRYWINGS VORM, BEWYS VAN BETALING AANGEHEG,GEBRUIK JOU NAAM EN VAN AS  VERWYSING . BEVESTIGING VOLG NA DOKUMENTASIE  ONTVANG  IS.INSKRYWINGS GELDE SAL VERBEUR WORD INDIEN U NIE OPDAAG NIE.

BETALING:  R250 Rider
       
BANKING DETAILS/BANKBESONDERHEDE:
A NEETHLING
ABSA BANK CODE/KODE: 632005
ACCOUNT NO/REK NO: 828168681
REF/VERWYSING: YOUR NAME/NAAM

[email protected] of fax 0867512027
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    455.3 KB · Views: 736
  • image.jpg
    image.jpg
    431.7 KB · Views: 730
  • image.jpg
    image.jpg
    341 KB · Views: 491
Top