Ek is gladnie beindruk met die 1200 GS L/C nie.
My L/C i s vandag al vir die 2de keer in vir clutch probleme,eerste keer was op 400km, en nou het fiets 3400 km en weer selfde probleem.
Kan iemand my asb bietjie advies gee.
Ja.......
In die eerste plek gaan stel jouself voor aan almal!
Leer hoe om die "Search" funksie te gebruik. As jy hom sou gebruik het sou jy vind daar is baie goedte hieroor geskryf!
Dan leer jy om te lees! Die draad se opskrif sê "I love my LC".... nie kom ons kak en kerm oor die LC nie........
Dan verduidelik wat die probleem is wat jy ondervind? Om te sê jy het clutch probleme beteken nie veel nie, dit kan beteken jy weet nie hoe om die clutch te gebruik nie, jy het nie genoeg krag om die lever te trek nie, die clucth werk glad nie, so, wat is jou probleem nou eintlik!
Dan as hy nou weer probleme gee, vat hom terug BMW toe, hy is nog onder waarborg?

?