Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: I love my LC!!  (Read 7804 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline BennNevis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,787
Re: I love my LC!!
« Reply #60 on: November 13, 2013, 09:30:26 am »
 
Offline Cruiserpal

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
  • Posts: 7
Re: I love my LC!!
« Reply #61 on: November 13, 2013, 04:50:04 pm »
Manne,baie dankie vir julle wat my ondersteun,ek waardeer dit.Miskien moet julle wat so net wil veg,eers bietjie julle skoolgeld gaan terug vra,want julle kan beslis nie spel nie,of dalk nooit geleer nie. Prokureur word so gespel.

Bmw het my pas laat weet dat die clutch gedaan is.Dan is die beste van alles,hulle het geen onderdele  beskikbaar om fiets nou te herstel nie. So die fiets sal nou maar moet staan.

Clutch se probleem is, dat, wanneer jy bv teen 100km ry en jy moet versnel,fiets soos n outomatiese voertuig begin reageer,revs hardloop weg,maar jy versnel nie,dit is lewens gevaarlik.

By die handelaar waar my fiets staan,het daar gister nog n fiets arriveer met dieselfde probleem.

Die ouens wat nice was met my,ek sal julle vir ontbyt neem sodra ek weer mobiel is ;)

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,729
  • Thanked: 170 times
Re: I love my LC!!
« Reply #62 on: November 13, 2013, 04:57:25 pm »

Where did you buy the bike Cruiserpal? What oil was used when the oil was changed?
 
Offline Cruiserpal

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
  • Posts: 7
Re: I love my LC!!
« Reply #63 on: November 13, 2013, 05:17:47 pm »
The bike was serviced at BMW,it is a brand new bike,they have also informed me today, that they have changed the oil and brake fluid, and the problem is still the same.They have to open the clutch
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: I love my LC!!
« Reply #64 on: November 13, 2013, 05:29:02 pm »
Nee hel, alle simpatie vir 'n man sonder 'n fiets. Daar is 'n paar van ons in die omgewing wat beplan om vokgende week 'n glas wyn saam te drink. Dit sal lekker wees om vir jou een te koop.

Sterkte!
 
Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 355
Re: I love my LC!!
« Reply #65 on: November 13, 2013, 07:05:56 pm »
 :peepwall:

Moenie van my vergeet nie.  Ek's definitief daar.
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,902
  • Thanked: 119 times
Re: I love my LC!!
« Reply #66 on: November 14, 2013, 01:22:24 pm »
Eish Cruiserpal, jy het tot op tone getrap wat actually vir jou opgekom het daar.
Het BMW darm vir jou n bike gegee om te ry terwyl joune staan? Ek sou nogal n loaner baie kilos op sit in so situasie. Hanteer hulle jou darm nie soos die skurk in die verhaal nie? Of is jy teen die tyd nou al moeg vir BMW waiting room coffee?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Cruiserpal

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
  • Posts: 7
Re: I love my LC!!
« Reply #67 on: November 14, 2013, 01:50:13 pm »
Dankie vir die uitnodiging KNORRIE.

Ek dink BMW se diens is uiters swak,hulle het my geensins n ander fiets aangebied,of met enige alternatiewe oplossings na die partytjie gekom nie. Boonop wil dit voorkom of fiets baie lank gaan staan.
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,902
  • Thanked: 119 times
Re: I love my LC!!
« Reply #68 on: November 14, 2013, 02:00:16 pm »
Ek wonder of die mense al dag besef dit is nie meer die donker era nie. Swak diens stop nie by een persoon nie, deesdae weet almal.

Ek commute met my bike, in so n geval sou dit nogal issues vir my gemaak het. (nie my kar by my nie)
Het jy aangedring op n courtesy bike? Of was jy eerder net gatvol en dit gelos?
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 355
Re: I love my LC!!
« Reply #69 on: November 14, 2013, 10:59:48 pm »
Dankie vir die uitnodiging KNORRIE.

Ek dink BMW se diens is uiters swak,hulle het my geensins n ander fiets aangebied,of met enige alternatiewe oplossings na die partytjie gekom nie. Boonop wil dit voorkom of fiets baie lank gaan staan.

CONSUMER PROTECTION ACT!!!
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 
Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 355
Re: I love my LC!!
« Reply #70 on: November 14, 2013, 11:00:51 pm »
Dankie vir die uitnodiging KNORRIE.

Ek dink BMW se diens is uiters swak,hulle het my geensins n ander fiets aangebied,of met enige alternatiewe oplossings na die partytjie gekom nie. Boonop wil dit voorkom of fiets baie lank gaan staan.

Jy moet hulle sommer ook vra, vir die tyd wat jou bike gaan staan, wie gaan jou vergoed deur elke maand die paaiement te betaal?
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,929
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: I love my LC!!
« Reply #71 on: November 15, 2013, 07:22:38 am »
Net 'n gedagte - as die fiets 'n latente gebrek het, met ander woorde, dat daar een of ander verborge gebrek is wat maak dat iets aanmekaar breek, dan sal jy beslis daarop kan aandring dat hulle die fiets vervang met 'n nuwe een.

Hoe jy te werk gaan is as volg: Kry 'n verslag oor presies wat die skade is, en wat dit veroorsaak het. As die probleem homself herhaal, of van so aard is dat dit weer gaan gebeur, sal jy beslis 'n saak oor 'n latente gebrek kan uitmaak.

Net 'n gedagte...
 
Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 355
Re: I love my LC!!
« Reply #72 on: November 16, 2013, 03:05:09 pm »

 :thumleft:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 
Offline Cruiserpal

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
  • Posts: 7
Re: I love my LC!!
« Reply #73 on: November 18, 2013, 08:57:47 am »
Baie dankie vir al die goeie raad manne,dit is hoe ware vriende opereer. Ek en bmw is in n hewige geveg betrokke,hulle hou al van donderdag af vergaderings om my te akkomodeer,ek sal seker in die week van hulle verneem hoe ons hierdie saak verder gaan hanteer.
 
Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 355
Re: I love my LC!!
« Reply #74 on: November 18, 2013, 10:43:56 pm »
Baie dankie vir al die goeie raad manne,dit is hoe ware vriende opereer. Ek en bmw is in n hewige geveg betrokke,hulle hou al van donderdag af vergaderings om my te akkomodeer,ek sal seker in die week van hulle verneem hoe ons hierdie saak verder gaan hanteer.

Sterkte Sarel.  Neek hulle op!
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 
Offline GSing

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,200
  • Thanked: 1 times
  • Direct Your Adventure
Re: I love my LC!!
« Reply #75 on: November 19, 2013, 07:59:24 am »
Let's get the threat back on track.......
 
Offline TheBear

  • Stalin was 'n sissy.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,818
  • Thanked: 393 times
Re: I love my LC!!
« Reply #76 on: November 19, 2013, 08:09:46 am »
Manne,baie dankie vir julle wat my ondersteun,ek waardeer dit.Miskien moet julle wat so net wil veg,eers bietjie julle skoolgeld gaan terug vra,want julle kan beslis nie spel nie,of dalk nooit geleer nie. Prokureur word so gespel.

Bmw het my pas laat weet dat die clutch gedaan is.Dan is die beste van alles,hulle het geen onderdele  beskikbaar om fiets nou te herstel nie. So die fiets sal nou maar moet staan.

Clutch se probleem is, dat, wanneer jy bv teen 100km ry en jy moet versnel,fiets soos n outomatiese voertuig begin reageer,revs hardloop weg,maar jy versnel nie,dit is lewens gevaarlik.

By die handelaar waar my fiets staan,het daar gister nog n fiets arriveer met dieselfde probleem.

Die ouens wat nice was met my,ek sal julle vir ontbyt neem sodra ek weer mobiel is ;)

Eina!

Terwyl ons nou so mekaar se taalfoute en so aan regmaak, onthou, daar volg altyd a spasie na 'n komma, of 'n punt.  Daarby word "clutch" so gespel: "koppelaar".

Ek hoop egter die BMW manne kan jou probleem vinnig en volledig oplos.
#33 #BRADICAL!
 
Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: I love my LC!!
« Reply #77 on: November 19, 2013, 08:13:26 am »
 :imaposer: double clutch!

Cruiserpal is 'n koel ou, net baie bemoerd oor die diens wat hy ontvang.

Cruiserpal & Crankshaft, dit was lekker om julle te ontmoet. Jammer ons moes die wynproe kort knip maar ons maak volgende week weer so dan lok ons dalk vir Slovac ook uit die huis :-)
 
Offline TheBear

  • Stalin was 'n sissy.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Other
  • Posts: 9,818
  • Thanked: 393 times
Re: I love my LC!!
« Reply #78 on: November 19, 2013, 09:02:14 am »
Cruiserpal is 'n koel ou, net baie bemoerd oor die diens wat hy ontvang.

Jip.  Mens kan hom sekerlik nie kwalik neem nie.  Ek sou self half knorrig geraak het.  Die verskil in geldjies vir petrol tussen my 09 GS en my 06 Dors Ford is omtrent R110 'n dag op commute.  Ek bedinges myselwers as die fiets vir 20 of so dae moet staan!   ???
#33 #BRADICAL!
 
Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,729
  • Thanked: 170 times
Re: I love my LC!!
« Reply #79 on: November 19, 2013, 09:06:01 am »
Let's get the threat back on track.......

Great photo GSing, beautiful bike