Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: I love my LC!!  (Read 7783 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: I love my LC!!
« Reply #80 on: November 19, 2013, 09:28:22 am »
...and well kitted! How's the Karoo's treating you GSing?
 

Offline GSing

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,200
  • Thanked: 1 times
  • Direct Your Adventure
Re: I love my LC!!
« Reply #81 on: November 19, 2013, 09:44:26 am »
Love the Karoo's, great traction offroad! Just wish it would last longer on tar.
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: I love my LC!!
« Reply #82 on: November 19, 2013, 10:54:40 am »
:imaposer: double clutch!

Cruiserpal is 'n koel ou, net baie bemoerd oor die diens wat hy ontvang.

Cruiserpal & Crankshaft, dit was lekker om julle te ontmoet. Jammer ons moes die wynproe kort knip maar ons maak volgende week weer so dan lok ons dalk vir Slovac ook uit die huis :-)

 :thumleft: 
dit was ja.
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline Cruiserpal

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS
  • Posts: 7
Re: I love my LC!!
« Reply #83 on: November 19, 2013, 11:46:02 am »
KNORMOER EN CRANKSHAFT,baie dankie vir gister se lekker kuier,dit was so aangenaam om julle ouens te ontmoet.

Dankie vir al jul hulp en raad.

Lekker ry die week ouens.
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: I love my LC!!
« Reply #84 on: November 19, 2013, 11:54:43 am »
I am riding from Cape Town to Ladybrand on Friday this week, 1200km's. Will have lots of time to bond with my LC :-)
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,725
  • Thanked: 167 times
Re: I love my LC!!
« Reply #85 on: November 19, 2013, 12:06:53 pm »
I am riding from Cape Town to Ladybrand on Friday this week, 1200km's. Will have lots of time to bond with my LC :-)

Geniet dit, en veilig ry!
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: I love my LC!!
« Reply #86 on: November 19, 2013, 05:11:39 pm »
Dankie Jan, ek sal so maak. Het die afstand nodig om kop skoon te maak, ek en die 1200 gaan bietjie gesels op die N1. Gaan juis more weer die slangvelle terugsit vir die naweek.
 

Offline Crankshaft

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 350
Re: I love my LC!!
« Reply #87 on: November 19, 2013, 06:23:54 pm »
I am riding from Cape Town to Ladybrand on Friday this week, 1200km's. Will have lots of time to bond with my LC :-)

 :xxbah: Ek's sommer jaloers....
KDX 200
YFZ 450
BMW R1200GS LC
BMW R1200GS ADV LC
Current: R1200GS ADV LC
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: I love my LC!!
« Reply #88 on: November 25, 2013, 12:17:06 pm »
I am riding from Cape Town to Ladybrand on Friday this week, 1200km's. Will have lots of time to bond with my LC :-)

1200 in een dag? Hoe was dit? hoe het die gat dit gevat? het jy windscreen verander vir wind en hoe lank is jy?

Ek dink sommer dit is tyd om n iron butt thread te begin...ek wil nou al lankal dit doen!
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,725
  • Thanked: 167 times
Re: I love my LC!!
« Reply #89 on: November 25, 2013, 03:28:49 pm »
Ek is ook lus vir so 'n 1000Km breakfast run ding
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: I love my LC!!
« Reply #90 on: November 25, 2013, 03:58:23 pm »
nou kom ons vat dit so bietjie n stappie verder en doen die breakfast run ding...

miskien kan mens nog n klompie honde op die ball kry en dan ry mens op die ou einde so n aflos setup met n klompie wilddogs as die eind resultaat. alhoewel mens meesal op die teerpad sal moet bly anders sal daai 1600km net te veel wees.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,725
  • Thanked: 167 times
Re: I love my LC!!
« Reply #91 on: November 25, 2013, 03:59:39 pm »
1600 k's sal jy op die teer moet bly, definitief!

Laat weet wat die reelings is, dan kyk ek of ek kan inval
 

Offline RedRo

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 174
Re: I love my LC!!
« Reply #92 on: November 25, 2013, 04:00:50 pm »
Die hele trip gaan natuurlik niks beteken as julle nie die hele pad in die regte posisie staan en ry nie, hoop julle besef dit  :peepwall:
 

Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,725
  • Thanked: 167 times
Re: I love my LC!!
« Reply #93 on: November 25, 2013, 04:03:47 pm »
Die hele trip gaan natuurlik niks beteken as julle nie die hele pad in die regte posisie staan en ry nie, hoop julle besef dit  :peepwall:

Redro, kom saam, dan kan ons vir jou die regte posisie leer >:D

ook die regte posisie om te staan op die bike natuurlik  :laughing4:
 

Offline RedRo

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 174
Re: I love my LC!!
« Reply #94 on: November 25, 2013, 04:07:46 pm »
Die hele trip gaan natuurlik niks beteken as julle nie die hele pad in die regte posisie staan en ry nie, hoop julle besef dit  :peepwall:

Redro, kom saam, dan kan ons vir jou die regte posisie leer >:D

ook die regte posisie om te staan op die bike natuurlik  :laughing4:

My bene is so kort, selfs al staan ek sit ek  :imaposer:
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: I love my LC!!
« Reply #95 on: November 25, 2013, 04:10:27 pm »
Die hele trip gaan natuurlik niks beteken as julle nie die hele pad in die regte posisie staan en ry nie, hoop julle besef dit  :peepwall:

Die hele staan ding word verkeerd opgevat... dit is sodat as jy n idioot op n harley/sportsbike groet en hy ignoreer jou jy hom dan beter met n baseball bat kan by kom!

Daarom dat die groet ding net geld vir die groter adventure bikes. niemand groet in elkgeval die kleiner bikes nie..... :pot: :pot:
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline RedRo

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 174
Re: I love my LC!!
« Reply #96 on: November 25, 2013, 04:18:44 pm »
Die hele trip gaan natuurlik niks beteken as julle nie die hele pad in die regte posisie staan en ry nie, hoop julle besef dit  :peepwall:

Die hele staan ding word verkeerd opgevat... dit is sodat as jy n idioot op n harley/sportsbike groet en hy ignoreer jou jy hom dan beter met n baseball bat kan by kom!


Ek weet darem nie, as ek so kyk gaan jy dan mos no bo-oor die ou slaan?

Of is jou CoG laer as jy staan?

 :peepwall:
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,844
  • Thanked: 115 times
Re: I love my LC!!
« Reply #97 on: November 25, 2013, 05:14:19 pm »
Die hele trip gaan natuurlik niks beteken as julle nie die hele pad in die regte posisie staan en ry nie, hoop julle besef dit  :peepwall:

Die hele staan ding word verkeerd opgevat... dit is sodat as jy n idioot op n harley/sportsbike groet en hy ignoreer jou jy hom dan beter met n baseball bat kan by kom!


Ek weet darem nie, as ek so kyk gaan jy dan mos no bo-oor die ou slaan?

Of is jou CoG laer as jy staan?

 :peepwall:

eks n moderne ruiter, as ons twyfel maak ons sommer nuwe antwoorde op so nou het ek twee CoG's :thumleft:
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Lord Knormoer

  • is nog 'n kinders :-)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: United Kingdom
  • Posts: 3,144
  • Thanked: 4 times
  • Wassie ekkie!
Re: I love my LC!!
« Reply #98 on: November 26, 2013, 07:42:17 am »
I am riding from Cape Town to Ladybrand on Friday this week, 1200km's. Will have lots of time to bond with my LC :-)

1200 in een dag? Hoe was dit? hoe het die gat dit gevat? het jy windscreen verander vir wind en hoe lank is jy?

Ek dink sommer dit is tyd om n iron butt thread te begin...ek wil nou al lankal dit doen!

Die rit was lank en die gat was lam. Na 900km wil die hande nie meer vat nie en die sitvlak is dood van kort agter die knie. Tydens die terugrit het die temperatuur by 40 gaan draai naby Beaufort Wes, dit was veral taai om dan by padwerke te stop! Het die windskerm laat sak vir beter fentilasie toe dit erg warm was.

Ek is maar gemiddelde lengte, 1.76. As ek die skerm mooi stel en mooi sit is ek heel uit die wind op die GS. Het egter kwaai dwarswind gehad heelpad beide rigtings, die skerm help nie baie daarvoor nie.
 

Offline CRUISER CRAZY

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 837
Re: I love my LC!!
« Reply #99 on: December 02, 2013, 09:35:54 pm »
Ek het in sagte sand geval, geen skade of scrape.
Doen sy naam nog steeds gestand,Geen Sand.
Kawasaki KDX 200 Sold
Yamaha 225  3wheeler Sold
Honda XR 200 Sold
Suzuki DF 200 Sold
Kawasaki KLR 650 Sold Bombardier Outlander 400 4x4 Sold Bombardier Outlander 800 4x4 Sold Suzuki LT 80 Yamaha XTZ 125 BMW R1200 GS  For sale KTM 990 Adventure    SOLD