Dominee Joe
Pack Dog
Goeie dag manne,
Ek het twee maande terug 'n 2003 BMW 1150Gs gekoop met 94000km op die odometer. Ek het hom gekoop met die panniers as enigste extras. Hy is gekoop vir 'n baie goeie prys.
Watse ekstras dink julle moet ek opsit?
Wat is "behoeftes" en wat is "begeertes"?
Wat moet jy hê en wat is net vir looks?
Hoor graag van julle.
Dankie julle...
Blessings