Woef Ek Se.....!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RaynoBert

Pack Dog
Joined
Sep 15, 2013
Messages
329
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Triumph 800 XC
Hallo

Ek is 'n nuwe lid op WD en geniet julle forum baie!! Ek hoop nie ek word geslag nie, want ek het nog nie 'n fiets nie (eers in Maart 2014). Ek stel belang om die Tiger 800 xc aan te skaf. Ek is nuut in hierdie game, en julle info help moer baie!

Ek hoop om vinnig met julle kennis te kan maak.......
 
Top