Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Henry Cole series  (Read 7888 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online MegaPix

Re: Henry Cole series
« Reply #80 on: October 21, 2013, 10:16:53 pm »
EK het vanaand se episode baie geniet.

Wie is die honne wat in die program was?  Flippen mooi wereld.

En ek moet se hy is mal oor die land.  Hy bemark dit goed
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,240
  • Thanked: 1032 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Henry Cole series
« Reply #81 on: October 21, 2013, 10:35:06 pm »
Tonight Kulula.skaap and Bokveld goes international (nogal in his kooperasie
yellow rainsuit!!!) :imaposer:
Jammer manne as ek die show bederf het,maar dit was regtig nie my skuld nie.
Bokveld jy lyk vetter op TV maar nie n dag ouer nie :deal: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,399
  • Thanked: 725 times
  • Bloemfontein
Re: Henry Cole series
« Reply #82 on: October 22, 2013, 08:01:54 am »
Hoevil vir 'n autograph oom Kallie?
Ja nee kyk van nou af as mens hom groet sal dit so klink "hoe gaan dit met u?" ;)
Loeriesbaai is behoorlik op die map gesit. :deal:

aaagfook da mis ek dit.....
Dit wys deur die week ook 'n paar keer. Ek het verlede Sondag opgevang. :thumleft:
 

Offline Lem

Re: Henry Cole series
« Reply #83 on: October 22, 2013, 08:47:10 am »
ek het die week se episode baie geniet

Ek is dankbaar oor die lof wat Henry oor die mense en plekke het.

Pity hyt soveel gemis sonder 'n bike. Sou graag wou hoor wat hy dink van n plekke soos Verneukpan, of Gannagga/Ouberg Pas, of Tankwa Padstal. Dis jammer dit was nie op sy roete nie.

Hy sal maar moet terugkom
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Ceaser

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 108
Re: Henry Cole series
« Reply #84 on: October 22, 2013, 09:11:50 am »
Dit was 'n baie nice episode.

Het dit baie geniet
2012 KTM 990 Adventure
2008 Kawasaki KX450F (sold)
2006 Kawasaki KX250 (sold)
1999 Suzuki RM125 (sold)
 

Offline fred400

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 244
  • Thanked: 1 times
  • XL250R, DRZ400E, 650Dakar, all gone.
Re: Henry Cole series
« Reply #85 on: October 22, 2013, 09:12:59 am »
My beter helfte is nou nie die "Adventure type" nie - so ons "off-road" toere sluit haar nie in nie - hou nie daarvan as die bike so "gly" in die sand en modder nie, dit word gesien as die vinnig aankomende "grondvreet" oefening.  Siende dat ek nou nie n kamera freek is nie, en woorde kan nie altyd beskryf wat jy beleef nie, was dit nogal n belewenis om die lady se opmerkings te hoor van - Jislaaik maar dit is daarem mooi daar - waar is loeriesfontein en Niewoudtville? - hoekom gaan ons nie soontoe nie.....wel skattie was all orals daar - op die bike....sonder jou....

Vat n POM om van ons locals te laat sien wat hulle mis...as jy nie op n adventure bike will klim nie.  O ja - en sy hou van die guesthouse idee...in plaas van die tent....waar het ek verkeerd gegaan....
Accunamatata...Current wheels- 1200GS, 650BMX and KDX 2-smoker
 

Offline Titanic

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,546
  • Thanked: 1 times
  • Life begins at 260.
Re: Henry Cole series
« Reply #86 on: October 22, 2013, 09:45:57 am »
My beter helfte is nou nie die "Adventure type" nie - so ons "off-road" toere sluit haar nie in nie - hou nie daarvan as die bike so "gly" in die sand en modder nie, dit word gesien as die vinnig aankomende "grondvreet" oefening.  Siende dat ek nou nie n kamera freek is nie, en woorde kan nie altyd beskryf wat jy beleef nie, was dit nogal n belewenis om die lady se opmerkings te hoor van - Jislaaik maar dit is daarem mooi daar - waar is loeriesfontein en Niewoudtville? - hoekom gaan ons nie soontoe nie.....wel skattie was all orals daar - op die bike....sonder jou....

Vat n POM om van ons locals te laat sien wat hulle mis...as jy nie op n adventure bike will klim nie.  O ja - en sy hou van die guesthouse idee...in plaas van die tent....waar het ek verkeerd gegaan....
Dit klink presies soos ons huis houding gisteraand. Die gesprek het geeindig waar my vrou gesÍ het "Miskien moet ek maar die weeskind 'n go gee op die grond en kyk hoe dit gaan" (Weeskind = KLR)
 

Offline DouglasN

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 866
  • Thanked: 43 times
Re: Henry Cole series
« Reply #87 on: October 22, 2013, 10:49:32 am »
My beter helfte is nou nie die "Adventure type" nie - so ons "off-road" toere sluit haar nie in nie - hou nie daarvan as die bike so "gly" in die sand en modder nie, dit word gesien as die vinnig aankomende "grondvreet" oefening.  Siende dat ek nou nie n kamera freek is nie, en woorde kan nie altyd beskryf wat jy beleef nie, was dit nogal n belewenis om die lady se opmerkings te hoor van - Jislaaik maar dit is daarem mooi daar - waar is loeriesfontein en Niewoudtville? - hoekom gaan ons nie soontoe nie.....wel skattie was all orals daar - op die bike....sonder jou....

Vat n POM om van ons locals te laat sien wat hulle mis...as jy nie op n adventure bike will klim nie.  O ja - en sy hou van die guesthouse idee...in plaas van die tent....waar het ek verkeerd gegaan....

well last night Henry said that he hoped that he was showing South Africa off in a light that made the locals see things they hadn't known were out there and get them out and about & travelling.
-----------------------
Douglas Norval
HAVAL/GWM Fourways
 

Online ExploreSA

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 645
  • Thanked: 29 times
Re: Henry Cole series
« Reply #88 on: October 22, 2013, 01:03:29 pm »
My beter helfte is nou nie die "Adventure type" nie - so ons "off-road" toere sluit haar nie in nie -

Jislaaik Fred. Hoe verwag jy moet jou beterhelfte gemaklik saam jou op 'n 650X wees, man.

Koop 'n 1200GSA en jy kry haar nie van daardie pillionseat af nie.
I live to please but don't always succeed
 

Offline fred400

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 244
  • Thanked: 1 times
  • XL250R, DRZ400E, 650Dakar, all gone.
Re: Henry Cole series
« Reply #89 on: October 22, 2013, 01:49:29 pm »
My beter helfte is nou nie die "Adventure type" nie - so ons "off-road" toere sluit haar nie in nie -

Jislaaik Fred. Hoe verwag jy moet jou beterhelfte gemaklik saam jou op 'n 650X wees, man.

Koop 'n 1200GSA en jy kry haar nie van daardie pillionseat af nie.

Die XC - nou dat jy dit noem - gel seat en al sal seker nog steeds nie werk nie.  Miskien moet ek maar nou erken ek het ook n 1200GS (so bietjie skaam daaroor...). Sy hoef daarem nie op die XC te klim nie. Die 1200GS word ingespan vir die "stofpad" trips.  Glo my as ek haar uit haar geloof uit wil laat spring (en veroorsaak dat sy nooit weer n bike will beklouter nie), dan sit ek haar op die XC, en vat n bergbok se kortpad...

XC + Langpad + Op sy sy gedraaide strykplank vir n sitplek = moedelose gatbene en boude...en hare is tog so oulik...
Accunamatata...Current wheels- 1200GS, 650BMX and KDX 2-smoker
 

Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,111
  • Thanked: 183 times
  • Aka Sprocket Face
Re: HENRY COLE Episode 3
« Reply #90 on: October 23, 2013, 12:11:41 pm »
Het vannaand gekyk en dit nogal geniet ... n regte advertensie vir KTM :pot: :ricky:

DITTO..........great way to enjoy Africa watching your bike immobile on the side of the road :-[

Why I only ride Japanese or German :ricky: btw have two English bikes and prev KTM so know from experience :imaposer:
Long live the Underdog.........
 

Online bud500

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,458
  • Thanked: 151 times
Re: Henry Cole series
« Reply #91 on: October 23, 2013, 03:22:58 pm »
Topics merged.
Live like someone left the gate open.
 

Online MegaPix

Re: Henry Cole series
« Reply #92 on: October 23, 2013, 03:35:25 pm »
EK het vanaand se episode baie geniet.

Wie is die honne wat in die program was?  Flippen mooi wereld.

En ek moet se hy is mal oor die land.  Hy bemark dit goed


 ??? ??? ??? wie is die honne in die program?   ??? ??? ???
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,240
  • Thanked: 1032 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Henry Cole series
« Reply #93 on: October 23, 2013, 03:39:16 pm »
EK het vanaand se episode baie geniet.

Wie is die honne wat in die program was?  Flippen mooi wereld.

En ek moet se hy is mal oor die land.  Hy bemark dit goed


 ??? ??? ??? wie is die honne in die program?   ??? ??? ???
Bokveld by die garage in Nieuwoudtville. Terwyl Henry die onderhoud gevoer het met
die ATwin eienaar het hy in die agtergrond gestaan met n kooperasie geel reenpak
aan en sy fiets was die groen BM Funduro met die skaapvel op die seat genaamd
Kukula.skaap!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online MegaPix

Re: Henry Cole series
« Reply #94 on: October 23, 2013, 04:26:51 pm »
EK het vanaand se episode baie geniet.

Wie is die honne wat in die program was?  Flippen mooi wereld.

En ek moet se hy is mal oor die land.  Hy bemark dit goed


 ??? ??? ??? wie is die honne in die program?   ??? ??? ???
Bokveld by die garage in Nieuwoudtville. Terwyl Henry die onderhoud gevoer het met
die ATwin eienaar het hy in die agtergrond gestaan met n kooperasie geel reenpak
aan en sy fiets was die groen BM Funduro met die skaapvel op die seat genaamd
Kukula.skaap!!

Ok en die man en vrou met die stickers op hulle GS?
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,240
  • Thanked: 1032 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Henry Cole series
« Reply #95 on: October 23, 2013, 05:33:58 pm »
EK het vanaand se episode baie geniet.

Wie is die honne wat in die program was?  Flippen mooi wereld.

En ek moet se hy is mal oor die land.  Hy bemark dit goed


 ??? ??? ??? wie is die honne in die program?   ??? ??? ???
Bokveld by die garage in Nieuwoudtville. Terwyl Henry die onderhoud gevoer het met
die ATwin eienaar het hy in die agtergrond gestaan met n kooperasie geel reenpak
aan en sy fiets was die groen BM Funduro met die skaapvel op die seat genaamd
Kukula.skaap!!

Ok en die man en vrou met die stickers op hulle GS?

Niemand kon nog sÍ wie dit is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bokveld

Re: Henry Cole series
« Reply #96 on: October 23, 2013, 06:54:29 pm »
     Die ou met wie hy die onderhoud gevoer het is Barry Shaw(Biker Bazz op die forum).Nie een van ons het geweet wie die ou is nie(Henry who?).Barry het die aand by die kampplek gaan google en toe eers besef hy het ster-status verwerf.Dit was baie snaaks.(Onthou,nie almal van ons het TV s nie).
 

Offline Biker Baz

  • Puppy
  • *
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 44
  • Thanked: 1 times
    • www.artframers.co.za
Re: Henry Cole series
« Reply #97 on: October 25, 2013, 03:42:26 pm »
Hey guys!

As Bokvelds official wingman, I will be handling all his future appearances and signings!

I watched myself on TV the other night, what a strange experience, but I must admit my mistress looked good on TV but I was most offended when he referred to my beloved Africa Twin as "Old".

Well Mr Cole, you have the best job in the world, but unfortunately you did not get to experience the true pleasure of our country, you need to have the right tools for the job and clearly the tools you had were a little short on delivery.

So follow the link below and see what  pleasure we had riding the same roads on the same day, with a bike that does exectly what it says on the box!

http://youtu.be/1laALi4tfuA

Love the program, maybe I will start watching more!

Cheers Biker Baz
Next to sex I love my Africa Twin the best!
 

Offline BiganDaft

Re: Henry Cole series
« Reply #98 on: October 25, 2013, 03:47:47 pm »
XC + Langpad + Op sy sy gedraaide strykplank vir n sitplek = moedelose gatbene en boude...en hare is tog so oulik...
I just want make it known here, XC refers to the Tiger, Please don't confuse me....
 :peepwall:
Current:
Triumph Tiger 800XC, Triumph Scrambler, Yamaha XT 500 X 2, Yamaha XT550, Yamaha XT600, Kawasaki KLR 650, KTM 50
Past:
Triumph Tiger 855 (sold), Triumph Speed Triple 955 (sold), Triumph Speed Triple 1050 (sold),Yamaha IT 490 (SOLD) Triumph Tiger 1050 (sold), Honda XR200 (killed), Honda XR 500 (killed), XT600 (killed)
 

Offline dieseldawie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,647
  • Thanked: 73 times
  • I like to drink lots of beer
Re: Henry Cole series
« Reply #99 on: October 25, 2013, 03:56:56 pm »
I Missed the first 2 episodes caught the third and now my PVR series recording is not working properly for this. Has anyone in GTG already downloaded this series or can anyone point me to the torrent for it please??
Where are my shorts??