Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.  (Read 776 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Swanniebraai

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: North West
  • Posts: 5,487
  • Thanked: 18 times
  • Thankfull!
    • SwannieBraai WORSBRAAI
Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« on: September 25, 2013, 11:09:42 pm »
So can I do this road with my car?

Samsung S3
May the WORS be WITH you!
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,517
  • Thanked: 370 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #1 on: September 26, 2013, 01:28:14 am »
Seker 2 jaar laas gery. Behoort hom nog baie maklik met jou kar te kan ry al met die spoorpad langs.
Ek het altyd my tol kaartjie van die spoorpad tussen Elandsbaai en Lambertsbaai gehou vir die stuk tussen  Lamberts en Doringbaan ook maar niemand het my nog ooit gestop nie. Die stuk pad tussen Lamberts en doringbaai was n beter stuk pad as daai stuk pad voor Lambertsbaai wat verby die muisbosskerm loop.
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 

Offline tgg

Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #2 on: September 26, 2013, 07:11:11 am »
Yes, shortest route is gravel road, there is a public road that is shitty or use the railway service rd that is ok and pay a toll fee. Tar road is back to Clanwilliam, to Vredendal then Doringbay.

rather take the railway service road
 

Offline Swanniebraai

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: North West
  • Posts: 5,487
  • Thanked: 18 times
  • Thankfull!
    • SwannieBraai WORSBRAAI
Re: Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #3 on: September 26, 2013, 07:43:08 am »
Kwailappies! !
 Is die tol duur?

So btw who of ye WD's am I gonna see at the Expo?

Samsung S3
May the WORS be WITH you!
 

Offline Operator

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,896
  • Thanked: 291 times
Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #4 on: September 26, 2013, 08:36:06 am »
Swannie....................gemeet teen Rand per kilometer is dit een van die duurste tolpaaie
in die land.  Regtig !!  :deal:

Kos iets soos R35 vir 20km............of so iets.
 

Offline Swanniebraai

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: North West
  • Posts: 5,487
  • Thanked: 18 times
  • Thankfull!
    • SwannieBraai WORSBRAAI
Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #5 on: September 26, 2013, 09:01:37 am »
Swannie....................gemeet teen Rand per kilometer is dit een van die duurste tolpaaie
in die land.  Regtig !!  :deal:

Kos iets soos R35 vir 20km............of so iets.

Blax, oh well, maar at least a nice view ne?
May the WORS be WITH you!
 

Offline Thunderlinde

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,572
  • Thanked: 52 times
  • Bellville Breker
Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #6 on: September 26, 2013, 11:35:50 am »
Swannie....................gemeet teen Rand per kilometer is dit een van die duurste tolpaaie
in die land.  Regtig !!  :deal:

Kos iets soos R35 vir 20km............of so iets.

Blax, oh well, maar at least a nice view ne?

Wat jy gaan spaar op petrol deur nie die hele teerpad om te ry nie oorskry die koste van R35 by verre.

KTM 950 Adv
Kawasaki KLR 650
Honda XL 125
 

Offline Swanniebraai

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: AJS (all models)
    Location: North West
  • Posts: 5,487
  • Thanked: 18 times
  • Thankfull!
    • SwannieBraai WORSBRAAI
Re: Re: Lambertsbaai na Doringbaai te kar.
« Reply #7 on: September 26, 2013, 03:15:26 pm »
Was toe free vanaf Elands tot Doornbaai.

Hiehaaaaa

Samsung S3
May the WORS be WITH you!