'n Lekker Bikers Breakfast @Lenmore Restaurant in Addo - 3/11/2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Barrie

Pack Dog
Joined
Feb 24, 2012
Messages
356
Reaction score
0
Location
Kirkwood
Bike
BMW R1150GS Adventure
Kom Geniet 'n Lekker Bikers Breakfast die 3/11/2013
by Lenmore Restaurant in Addo ten bate van Kirkwood Diere Vriende.


Ons doen fondsinsamelings vir sterelisasies, inentings, behandeling van siek diere, mishandelde diere, die veearste te Uitenhage asook die S.P.C.A. is ons baie behulpsaam, maar ongelukkig is daar kostes aan verbonde, so ons vra almal wat dit kan meemaak se ondersteuning, om die te help wat nie hulself kan help nie, ons viervoetige vriende.

Kom geniet die bikers breakfast vanaf 09:00 tot 10:00 vir slegs R60.00 pp en badges sal ook te koop aangebied word.

Hoop om jul almal daar te sien.

Enige navrae, skakel gerus vir:

Barry 0721179238
Natasha 0827204948
Ulrica 0845804025
Mariska 0824405233
 
Top