WANTED: PW50/PW80 of iets soortgelyk.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,879
Reaction score
421
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Hello WD's 

Ek's opsoek 'n a 2nd hand PW50 / PW80 vir my seun.  Hy's 'n newbie op die 2 wheelers maar het nou 'n 50cc quad.  Dit moet wel 'n automatic wees. (semi automatic sal nie werk nie, want hy kan nog ie gears change nie)

En jammer manne, geen cheap imports/Chinese cheapies nie. 

Laat my weet wat julle het.  Hou maar net ingedagte, ek's in die Kaap en moet hom nog transport ook.

Groete,
 
Top