Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Verneukpan, the second attempt  (Read 12363 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online weskusklong

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,395
  • Thanked: 19 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Verneukpan, the second attempt
« Reply #60 on: April 17, 2015, 07:44:18 pm »
Ek het nou lanklaas so lekker gelees en gekyk.
Die Karoo is darem maar enig in sy soort, het gehou van daai stelling "as jy moet vir iets moet wag, die Karoo die regte plek is om dit te doen"
Die lekker van in die winter ry, is die helder blou lug, geen hittegolwe op die horison wat jou neem van fotos opfoeter nie.