Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bought this Today!  (Read 113154 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #200 on: December 27, 2013, 07:03:40 pm »
Bought this today :thumleft:
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,063
  • Thanked: 158 times
    • addobackpackers.com
Re: Bought this Today!
« Reply #201 on: December 27, 2013, 07:27:46 pm »
 :drif: :drif: :drif:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #202 on: December 27, 2013, 07:46:37 pm »
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #203 on: January 07, 2014, 07:36:42 pm »
Bought this on Sunday
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,063
  • Thanked: 158 times
    • addobackpackers.com
Re: Bought this Today!
« Reply #204 on: January 07, 2014, 07:53:00 pm »
My etter man. Ek moet die museum kom kyk
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Online 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,545
  • Thanked: 724 times
Re: Bought this Today!
« Reply #205 on: January 07, 2014, 08:20:42 pm »
Bought this today :thumleft:

Looks like we from the same era.

Had exactly the same RD350 when I was studying.

PS. What is with the MBX exhaust?
Fuck knows. Got it like that but it is obviously restricting the performance but will pull apart and do a complete rebuild :3some:

That is simply a 2stroke expansion pipe without muffler. Would be very screamy.
 
Offline Kalm Kallie

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 40
Re: Bought this Today!
« Reply #206 on: January 09, 2014, 10:30:04 am »
Blizem !!!! Enige jong laitie in die 80's se wetdream..........Enjoy hom
 
Offline Bike_Buddies

Re: Bought this Today!
« Reply #207 on: January 09, 2014, 10:41:20 am »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Offline Goose

  • NAPIER Country life is great!
  • Shop Mods
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,147
  • Thanked: 8 times
Re: Bought this Today!
« Reply #208 on: January 09, 2014, 11:20:28 am »
Lekker bikes, maar ek moet vra ou maat.......... met al die bikes wat jy so kan koop.............  het jy dalk shares in SANRAL   :peepwall:
"Life is a Waste of Time..... Time is a Waste of Life........ Get Wasted all the Time and have the Time of your Life"  ()
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,063
  • Thanked: 158 times
    • addobackpackers.com
Re: Bought this Today!
« Reply #209 on: January 09, 2014, 01:16:10 pm »
Lekker bikes, maar ek moet vra ou maat.......... met al die bikes wat jy so kan koop.............  het jy dalk shares in SANRAL   :peepwall:

Wakakakakakaka    :spitcoffee: :spitcoffee:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline Bacchus2

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 282
Re: Bought this Today!
« Reply #210 on: January 09, 2014, 03:33:32 pm »
My etter man. Ek moet die museum kom kyk

Het ook al navraag gedoen oor 'n moontlike besoek.... ;)
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #211 on: January 09, 2014, 03:39:58 pm »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Het ook gesien. Suzuki South in die Kaap is nou ook die Kawasaki agentskap.

Goose jou en Sanral se  >:D

Ou tweeslagdanie het ook gehelp met 'n RZ50 en AE50 Kawasaki wat ek hopenlik binnekort gaan optel miskien oor die naweek.
 
Offline Yami Super 10

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,990
  • Thanked: 4 times
  • 1200 Super 10
Re: Bought this Today!
« Reply #212 on: January 10, 2014, 12:34:22 am »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Het ook gesien. Suzuki South in die Kaap is nou ook die Kawasaki agentskap.

Goose jou en Sanral se  >:D

Ou tweeslagdanie het ook gehelp met 'n RZ50 en AE50 Kawasaki wat ek hopenlik binnekort gaan optel miskien oor die naweek.

Waar stoor jy al die goed? :peepwall:
Geduld
Is n stadige manier om jou moer te strip!
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #213 on: January 10, 2014, 04:28:38 am »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Het ook gesien. Suzuki South in die Kaap is nou ook die Kawasaki agentskap.

Goose jou en Sanral se  >:D

Ou tweeslagdanie het ook gehelp met 'n RZ50 en AE50 Kawasaki wat ek hopenlik binnekort gaan optel miskien oor die naweek.

Waar stoor jy al die goed? :peepwall:
7 Staan by Droomers. 4 by die stoor. 11 by my huis. 1 in PE by NIMBUS.6 in Kimberley.1 in Nelspruit dan moet ek nog die 2 optel wat 2Stroke Dan mee gehelp het wat ook huistoe sal kom. :3some:
 
Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,336
  • Thanked: 17 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Bought this Today!
« Reply #214 on: January 10, 2014, 07:28:00 am »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Het ook gesien. Suzuki South in die Kaap is nou ook die Kawasaki agentskap.

Goose jou en Sanral se  >:D

Ou tweeslagdanie het ook gehelp met 'n RZ50 en AE50 Kawasaki wat ek hopenlik binnekort gaan optel miskien oor die naweek.

Waar stoor jy al die goed? :peepwall:
7 Staan by Droomers. 4 by die stoor. 11 by my huis. 1 in PE by NIMBUS.6 in Kimberley.1 in Nelspruit dan moet ek nog die 2 optel wat 2Stroke Dan mee gehelp het wat ook huistoe sal kom. :3some:
Kla jy of f@kken bragg jy?? Jirre, die lewe is onregverdig man, ek't eenkeer vir die dominee ges met huisbesoek ek werk regtig baie hard want wil goeddoen. Toe s die etter of ek dan gedink het die mense wat die hardste werk doen die beste?? Jy erf ryk of jy f@kken steel, nou wat het jy gedoen Boere?? :peepwall: :pot:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides, KTM 1290 Superduke teerpad en Buff toe & Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline Yami Super 10

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,990
  • Thanked: 4 times
  • 1200 Super 10
Re: Bought this Today!
« Reply #215 on: January 10, 2014, 08:16:07 am »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Het ook gesien. Suzuki South in die Kaap is nou ook die Kawasaki agentskap.

Goose jou en Sanral se  >:D

Ou tweeslagdanie het ook gehelp met 'n RZ50 en AE50 Kawasaki wat ek hopenlik binnekort gaan optel miskien oor die naweek.

Waar stoor jy al die goed? :peepwall:
7 Staan by Droomers. 4 by die stoor. 11 by my huis. 1 in PE by NIMBUS.6 in Kimberley.1 in Nelspruit dan moet ek nog die 2 optel wat 2Stroke Dan mee gehelp het wat ook huistoe sal kom. :3some:
Nou raak jy soos EKKE?
Laai alles by Droomers af :imaposer:

Maar moet se, die meeste van my goed nou darem by die huis :thumleft:

Weet mamma van als? Dink nie so nie :sip: Dis hoekom als rondstaan :imaposer:
Geduld
Is n stadige manier om jou moer te strip!
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #216 on: January 12, 2014, 05:37:53 am »
Bought this on Sunday

RG with Kawa sticker ?

Het ook gesien. Suzuki South in die Kaap is nou ook die Kawasaki agentskap.

Goose jou en Sanral se  >:D

Ou tweeslagdanie het ook gehelp met 'n RZ50 en AE50 Kawasaki wat ek hopenlik binnekort gaan optel miskien oor die naweek.

Waar stoor jy al die goed? :peepwall:
7 Staan by Droomers. 4 by die stoor. 11 by my huis. 1 in PE by NIMBUS.6 in Kimberley.1 in Nelspruit dan moet ek nog die 2 optel wat 2Stroke Dan mee gehelp het wat ook huistoe sal kom. :3some:
Kla jy of f@kken bragg jy?? Jirre, die lewe is onregverdig man, ek't eenkeer vir die dominee ges met huisbesoek ek werk regtig baie hard want wil goeddoen. Toe s die etter of ek dan gedink het die mense wat die hardste werk doen die beste?? Jy erf ryk of jy f@kken steel, nou wat het jy gedoen Boere?? :peepwall: :pot:
Ou Weskus. Ek het my Boot, 2 jetski's en karavaan verkoop wat my naweke besig gehou het. Kinders is uit die huis uit so dit het nie meer vir my en Mamma gewerk nie.

Baie van die fietse het ek vir min geld gekoop, maar glo my die herbou is kak duur, maar die gevoel as hy klaar is en jy weet dis jou eie handewerk is "priceless".

Die eerste DT50 is amper klaar en die meeste van die 2de een se goed spray ek vandag dan is die parte vir die DT125 ook al bestel.

Erf ek eendag ek weet nie ek fokken hoop so, maar soos my ma altyd se ek het my erfporsie klaar weg :pot:
 
Offline Freak

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,466
Re: Bought this Today!
« Reply #217 on: January 12, 2014, 07:23:36 am »
Boere,  het jy al die stickers gekry vir die DT50?  Jou tenk is reggemaak en geverf.
Italjet - still have
YZ 80 - sold
Suzuki TS - 50 - broken
2x YZ 250cc - sold
Kawa KDX 200 - sold ZX - 6R - sold Suzuki GSXR 1000 K4- broken and in the bin Suzuki GSXR 1000 K5 - sold BMW GS 1150 - sold KTM 950 adventure S - sold Currently:  '79 BMW Bobber '63 BMW R50/2 '62 BMW R60/2 with sidecar '54 BMW R26/2 ... Still in kit form '74 BMW R75/6 custom .. In progress '82 BMW R80 G/S
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,636
  • Thanked: 50 times
Re: Bought this Today!
« Reply #218 on: January 12, 2014, 09:21:27 pm »
Boere,  het jy al die stickers gekry vir die DT50?  Jou tenk is reggemaak en geverf.
Die man wat gaan help met die stickers maak more oop.

Hoop om dit so gou as moontlik by jou te kry :thumleft:

Jou bliksem daar is mos ander goed waarvoor jy klaar prentjies het om op te plak :peepwall:
 
Offline Freak

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,466
Re: Bought this Today!
« Reply #219 on: January 12, 2014, 11:32:41 pm »
Jy gaan my seker nie glo nie.. Maar jy nie my enigste klint nie. Net soos jy.. Wil hulle hul stuff gister Al he.

En.. Ek wag vir die colour code van jou af vir die "een wat se prentjie ek het"  ...

Ek is on top of it pappa.