Superboet
Pack Dog
Enige iemand kennis van die mense wat die ad op Gumtree gelaai het.
Enige idee of dit betroubaar is of nie.
Ek stel belang in die onderdele maar dis soos 1500 km van my af.
Kan iemand help asb??
https://www.gumtree.co.za/cp-replacement-parts-in-athlone/kawasaki-kle-500-531596475
???