Western Cape Baviaans Expedition Sept 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 22, 2010
Messages
12
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
So eendag uit die bloute uit vra Sweis my: "wat van 'n lekker ou bike trippie? Ek dink aan Baviaanskloof". Min weetende dat hy 'n hele Deon Meyer/Sweis Bonthuys roete beplanning in detail gedoen het wat een van my lekkerste ondekkings toertjies sou wees in my skrale 30 jaar bestaan. En ja, ek het al op 1 jaar oud begin ondek en het nog nie opgehou nie. Genoeg se dit en dat met woorde en laat die media probeer ontvoer waar ons was, selfs al is dit net vir 'n oomblik. Hier is die low down:

En ook sommer 'n ou video van ons trip!  :headbang:
https://youtu.be/I4PRfTP8ous


DAG 1
Du Toitskloof Pass
Kogmanskloof Pass (voor Montagu)
Cloete's Pass
Du Plessis Pass
Kaaimans River Pass
Silver Rivier Pass
Touws River pass
Hoogekraal Pass
Karatera Pass
Homtini Pass
Phantom Pass
Prince Alfred Pass

DAG 2
Uniondale Poort
Nuwekloof Pass (S. Cape)

DAG 3
Grasnek Pass
Baviaanskloof
Holgat Pass
Combrink's Pass

DAG 4
Hankey Pass
Potjiesberg Pass

DAG 5
Rooiberg Pass
Tradouws Pass

DAG 6
Steenbras Mountain Road (Faure Marine Drive)

So loop hy
Map_tn_zpsc78cc038.jpg



My masjien
2013-09-22_00037_tn_zps41cb42da.jpg


Iewers in die bos
_00_2013-09-23_00062_tn_zpsba71a3ce.jpg


Close call een
2013-09-22_00036_tn_zps3d5f725f.jpg


Wielewaal
2013-09-22_00022_tn_zpsb10c8c0a.jpg


Aand een, https://www.outeniquatrout.co.za/
2013-09-23_00068_69_70_tonemapped_tn_zpsd77a0b4c.jpg


Pak is nou maar net deel van elke dag
2013-09-23_00058_tn_zps3f8dced3.jpg


Nja
2013-09-24_00528_tn_zpsdd061051.jpg


How did the lady cross the water?
2013-09-24_00525_tn_zpsaf56a1b5.jpg


Breakfast dag drie https://www.baviaans.co.za/damsedrif/
2013-09-24_00496_tn_zpsee0cf641.jpg


Net buite die kloof https://tweewaters.co.za/
2013-09-24_00529_tn_zps1fdab2c7.jpg


Die Matjies vlei aand was wild https://www.matjiesvlei.co.za/index.php
2013-09-25_00568_tn_zps2f4faad9.jpg


Wild ek sê
2013-09-26_00677_tn_zps4e70a6b8.jpg



'n allerlei oompie op sy plaas naby "close call 2"
_00_2013-09-26_00829_30_31_tonemapped_tn_zps986b18ac.jpg



Die span
BaviaansBordA_tn_zps4e69229f.jpg





Aangeheg is 'n mapsource db met die roete en noemenswaardige punte vir jou gerief. Verblyf vir een persoon vir 4 dae = R1000 (as jy so 4 mense saam toer). So, geen verskonings nie. Dit was 'n amazing trip.


 

Attachments

  • 2013.09 Baviaans.gdb
    331.6 KB · Views: 95
Top