Jis dis 'n awesome fred hierdie! Draad ek is nou nie so oud soos jy nie

maar here goes:
Port St Johns Des 1980

Probeer die meisie beďndruk

:

Toyota 1000 Desert Race, 1981

Barberspan 1981. Nog nooit ooit so moeg gewees om daai TT500 uit die sand uit op te tel en aan die brand te skop nie
