Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bearings on 1200 GS  (Read 5013 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,341
  • Thanked: 196 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #20 on: November 10, 2013, 05:07:49 pm »
KTMs se wiele is vas! :thumleft:

Verkoop die GS! :pot:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Online Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 17,688
  • Thanked: 378 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #21 on: November 10, 2013, 05:12:01 pm »
Any idea of cost as far as paralever bearing is concerned?

Sorry, only play with older girls :lol8:
Behind every great man, is a woman rolling her eyes.
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,933
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #22 on: November 10, 2013, 05:13:33 pm »
KTMs se wiele is vas! :thumleft:

Verkoop die GS! :pot:

NEE !!!
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,341
  • Thanked: 196 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #23 on: November 10, 2013, 05:21:05 pm »
KTMs se wiele is vas! :thumleft:

Verkoop die GS! :pot:

NEE !!!

Hoeveel kilos het die GS nou op? ???

Het jy nie nou die dag oor dieselfde probleem/simptoom ge-post nie? ???

Dalk maar sou gou moontlik na die agente neem, net om 'n idee van prys te kry. :o

Bly Rupert Culwick nie deesdae in Sabie nie? Dalk kan hy help!

Sterkte ou maat! ;)
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,933
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #24 on: November 10, 2013, 05:34:34 pm »
KTMs se wiele is vas! :thumleft:

Verkoop die GS! :pot:

NEE !!!

Hoeveel kilos het die GS nou op? ???

Het jy nie nou die dag oor dieselfde probleem/simptoom ge-post nie? ???

Dalk maar sou gou moontlik na die agente neem, net om 'n idee van prys te kry. :o

Bly Rupert Culwick nie deesdae in Sabie nie? Dalk kan hy help!

Sterkte ou maat! ;)

Ek het gepost oor die fiets wat so trek na regs as jy throttle oop en toe maak. Min het ek geweet die simptoom raak erger, en nou is dit 'n lelike siekte.

Al die tyd die bleddie agterwiel wat so speling op het.

Ek is net met dankbaarheid gevul. Ek het op 'n stadium gister amper 190 gery, en so 140 op daai grondpaaie net voor Elukwatini. Dink net as iets daar skeefgeloop het.
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,341
  • Thanked: 196 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #25 on: November 10, 2013, 05:53:04 pm »

Sodra die bearing reg is, ry jy soos Alfie Cox! ;)

Kan net indink hoe swak die fiets moes hanteer het, veral teen hoe spoed!

Soos jy se, jy het baie om voor dankbaar te wees! Bly julle het 'n veilige rit gehad. (Ons rit was ook pret. Die wildtuin grenspad is nie vir groot fietse nie. Ek het serious airtime op die DR gehad! Aanhoudende water/spoed hobbels.)
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,933
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #26 on: November 10, 2013, 05:56:21 pm »

Ek hoor gister daai hobbels is 'n nagmerrie. Ons praat juis daaroor toe julle net weggetrek het. Blykbaar is dit net lekker op die plastics. Groot bikes se hulle is net harde werk en geen genot nie. Sal dit maar skip gee dan.
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,341
  • Thanked: 196 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #27 on: November 10, 2013, 06:07:55 pm »
KTMs se wiele is vas! :thumleft:

Verkoop die GS! :pot:

NEE !!!

Hoeveel kilos het die GS nou op? ???

Het jy nie nou die dag oor dieselfde probleem/simptoom ge-post nie? ???

Dalk maar sou gou moontlik na die agente neem, net om 'n idee van prys te kry. :o

Bly Rupert Culwick nie deesdae in Sabie nie? Dalk kan hy help!

Sterkte ou maat! ;)

Ek het gepost oor die fiets wat so trek na regs as jy throttle oop en toe maak. Min het ek geweet die simptoom raak erger, en nou is dit 'n lelike siekte.

Al die tyd die bleddie agterwiel wat so speling op het.

Ek is net met dankbaarheid gevul. Ek het op 'n stadium gister amper 190 gery, en so 140 op daai grondpaaie net voor Elukwatini. Dink net as iets daar skeefgeloop het.
Sodra die bearing reg is, ry jy soos Alfie Cox! ;)

Kan net indink hoe swak die fiets moes hanteer het, veral teen hoe spoed!

Soos jy se, jy het baie om voor dankbaar te wees! Bly julle het 'n veilige rit gehad. (Ons rit was ook pret. Die wildtuin grenspad is nie vir groot fietse nie. Ek het serious airtime op die DR gehad! Aanhoudende water/spoed hobbels.)

Ek hoor gister daai hobbels is 'n nagmerrie. Ons praat juis daaroor toe julle net weggetrek het. Blykbaar is dit net lekker op die plastics. Groot bikes se hulle is net harde werk en geen genot nie. Sal dit maar skip gee dan.
Die 990 se suspensie kan dit hanteer, maar ek het die ligter gewig van die DR geniet! Dis nie vir 1150/1200 GSe nie.

Jy moet 'n kleiner (2de/3de) fiets oorweeg. Hope pret, en uitstekend om 'n mens se skills te ontwikkel! :thumleft:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline KSMITH

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 203
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #28 on: November 10, 2013, 07:52:41 pm »
whats the plan to fix it?

can the bearing there be replaced?

good tip re getting someone to hold the back brake when you check- didnt even dawn on me- learnt something
Excipio ferro et interius ignem equum sedere in venti intonuit
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,933
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #29 on: November 10, 2013, 08:13:52 pm »
Will take it in on Tuesday and report back
 
Offline Tin-Tin

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 401
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #30 on: November 10, 2013, 08:31:25 pm »
Sit die bike op die centre stand, draai die agter wiel met die hand voorentoe en agter toe . As hy ń geraas maak het jou final drive bearing collapse. Plus minus R 4000.00 by Bavaria om nuwe bearings te doen.

Ek het ń prys gekry vir die bearings en crown en pinion by dream adventure cycles van R 5300.00

Michnus het ń nice post oor die Fd hier erens.
Tin-Tin on adventure
 
Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,933
  • Thanked: 40 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #31 on: November 10, 2013, 08:35:00 pm »
Dammit, dis duur.

As dit so baie gaan kos gaan kan ek dit dalk verhaal by die vorige eienaar. Dis verseker nie iets wat net nou kom nie. Hy moes dit geweet het.

Sal maar kyk en mooi praat.

Ons hoop maar dis nie ernstig en duur nie.
 
Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,530
  • Thanked: 65 times
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #32 on: November 11, 2013, 07:51:52 am »
Prob part #15 that's buggered....
 
Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,530
  • Thanked: 65 times
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #33 on: November 11, 2013, 07:52:27 am »
Sorry...meant #3...the tapered roller bearing...
 
Offline Sláinte Mhaith

Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #34 on: November 11, 2013, 08:04:20 am »
 
Online Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 17,688
  • Thanked: 378 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #35 on: November 11, 2013, 08:08:42 am »
Prob part #15 that's buggered....

I am guessing that the needle rollers that have gone, are in the bevel box housing side 8)
Behind every great man, is a woman rolling her eyes.
 
Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,530
  • Thanked: 65 times
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #36 on: November 11, 2013, 08:14:56 am »
Prob part #15 that's buggered....

I am guessing that the needle rollers that have gone, are in the bevel box housing side 8)

Note that part #3 is the bearing....three of them...two for the actual swingerarm swivel....and the third is the same bearing on the joint we're referring to here. Now......I wonder if that's an "off-the-shelf" bearing...which would cost prob under R100 but from the dealers ten times the price....anyone?
 
Online Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 17,688
  • Thanked: 378 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #37 on: November 11, 2013, 08:28:30 am »
Prob part #15 that's buggered....

I am guessing that the needle rollers that have gone, are in the bevel box housing side 8)

Note that part #3 is the bearing....three of them...two for the actual swingerarm swivel....and the third is the same bearing on the joint we're referring to here. Now......I wonder if that's an "off-the-shelf" bearing...which would cost prob under R100 but from the dealers ten times the price....anyone?

The one you are looking at is an angular contact bearing, probably available, the other is a "needle roller sleeve" typically BMW make these "special".

The list I saw shows the sleeve at $ 15.6 the bearing at $ 62.6 and the pivot pins at $ 46 and $ 30 assuming they are toast?  8) 
Behind every great man, is a woman rolling her eyes.
 
Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,806
  • Thanked: 239 times
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #38 on: November 11, 2013, 08:33:26 am »
Ouch :(
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 
Online Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 17,688
  • Thanked: 378 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Bearings on 1200 GS
« Reply #39 on: November 11, 2013, 08:40:44 am »
Ouch :(

Just checked Motorworks prices, the needle sleeve it going to be around R200, and the angular contact bearing about R500, plus there are a couple of O rings etc. 8)