melkbos accident

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 27, 2009
Messages
1,087
Reaction score
36
Location
Western Cape
Bike
BMW (all models)
Weet enige iemand wie gisteraand gesneuwel het op die melkbos pad? Ek het gestop en die man se broer gekry langs die pad terwyl hy sy GS1200 opgetel het. Ek was bietjie te emosioneel om naam en van te vra.

Ek het so 0700 vanoggend verby die toneel gery. Klaarblyklik het dit gisteraand om 20:00 gebeur en paramedics en polisie het eers vanoggend op die toneel afgekom(06:15). Nie seker nie, maar ek dink die boer op die plaas het dalk op die toneel afgekom.

Die GS was afgeskryf. Die draai is ongeveer 100m van begin tot ein,de en hy het hin klein chevron geslaan en getankslap, dan teen die kant van die pad af getumble. Soos ek die GS bekyk het, moes dit gat oor kop gegaan het.

Ek het sy lyn 2 keer gery en iets het voor hom ingery of hy was in die geel lyn en iets anders het fout geloop.

Hy het so erg getankslap dat jy die merke op die pad kon sien....


My innige meegevoel met die familie. RIP.
 
Top