Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Rims of mags  (Read 821 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Foxhond

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 40
  • GSA
Rims of mags
« on: November 13, 2013, 11:25:04 am »
Ek vat nou n wilde kaans, maar het daar dalk enige gs lc's ingekom met normale mags,  nie speke nie?
Moeilik om te glo, maar ek sou eintlik die mags verkies, siende dat ek nie die lc gekoop het vir off-road nie...
Miskien is daar dalk iemand met mags wat wil ruil vir speke?

Ek het n off-road fiets vir grondpad, die GS is n besonderse goeie teerpad tourer...
Dis presies so iets wat sal veroorsaak dat klein apie sy ma byt...of spyker!!!
 

Offline BOEF

  • Newbie
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1
Re: Rims of mags
« Reply #1 on: November 13, 2013, 11:28:26 am »
Kontak Marc Laubscher hy ry n GS1200 met mags.  Wie weet.  083 299 5580
 

Offline Foxhond

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 40
  • GSA
Re: Rims of mags
« Reply #2 on: November 13, 2013, 12:21:01 pm »
Dankie Boef, gaan die post bietjie kaans gee, as niemand te voorskyn kom nie sal ek hom nader.
Dis presies so iets wat sal veroorsaak dat klein apie sy ma byt...of spyker!!!
 

Offline Foxhond

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 40
  • GSA
Re: Rims of mags
« Reply #3 on: November 14, 2013, 01:37:04 pm »
Het vanoggend pryse gekry by BMW, voorwiel vir GS kos R13000 vir gespeekte rim, R9000 vir mag rim.... Het gedink die mag rim sal duurder kos....
Dis presies so iets wat sal veroorsaak dat klein apie sy ma byt...of spyker!!!
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,716
  • Thanked: 105 times
Re: Rims of mags
« Reply #4 on: November 25, 2013, 04:01:16 pm »
Sjoe, dit bly darm baie geld. EK sou se sit n WANTED thread op by trade buy and sell en bump hom so een keer n week op. As jy geduldig is sal daar iemand wees wat n tweedehandse LC koop met mags en dan te bly sal wees om te swop.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Foxhond

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 40
  • GSA
Re: Rims of mags
« Reply #5 on: March 12, 2014, 02:26:13 pm »
Ok , het my mind gechange... Ry nou baie grondpad met my LC, het nie alloy rims meer nodig nie!!!
Dis presies so iets wat sal veroorsaak dat klein apie sy ma byt...of spyker!!!
 

Offline Beebop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,233
  • Thanked: 67 times
Re: Rims of mags
« Reply #6 on: March 12, 2014, 04:07:53 pm »
Kontak Marc Laubscher hy ry n GS1200 met mags.  Wie weet.  083 299 5580
Marc has the hexhead, not the LC, wheels not the same.