Sooooooo I got a KTM 950

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PHILIPKUHN

Race Dog
Joined
Nov 15, 2012
Messages
1,297
Reaction score
0
Location
KATHU NOORD KAAP
Bike
KTM 950 Adventure
Hier is my nuwe/ou 2003 KTM 950 met 37 000km op die clocks, dink sy is ook al deur a rowe tyd. Volgens voorige eienaar was sy silwer en swart, maar was erg verblyk indie son, toe maak hy a blou-plan!! Weet nie wat ek van dit moet se! Kom ons aanvaar die bike is nie gereeld gediens ens. Wat indie motor moet verseker na gekyk word, watter aftermarket part word op die 2003 modele gefit om dit te verbeter en nader aan die nuwer bikes te kry? Die motor is eerste op my lys, om seker te maak alles is goed en in orde. Dan sal die blou ook moet verander!!!!

Wat is Dogs se oppinie??

Moet dit terug na oorspronklik

of

Daai wit en oranja 990BAJA kleure?
 

Attachments

  • my 950.jpg
    my 950.jpg
    372 KB · Views: 3,989
Top