0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Baie Nice .Daai eerste foto van die bushlander in die water ,lyk soos 'n replica van jou avatar
Jy kan die storie uitbrei nes jy goed dink Johan, dis so lekker om die water te sien en ek wou nog altyd vra van you avatar foto - nouja nou weet ek! Sinenede dat die veld nou so mooi herstel en die voer aankope nie meer a gat in die sak gaan maak nie - is daar n nuwe African Twin op die horizon?
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !