Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Down on the farm with the Bushlander  (Read 193877 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,540
  • Thanked: 240 times
  • WAT KYK JY
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1500 on: June 18, 2017, 05:47:26 pm »
Daar ry ek toe gister oggend by jou huis verby (na ons Erasmuskloof deurgeko het) sonder dat ek weet jy bly daar. Toe ons by die teerpad kom probeer ek jou bel om te hoor waar jou afdraai is, intussen sit ons by hom :imaposer:

Nou weet ek. Vlg keer :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,954
  • Thanked: 263 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1501 on: June 19, 2017, 01:44:30 pm »
Ai man, dis jammer.  Volgende keer laat weet jy as jy hier verby kom dan maak ons 'n plan.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,142
  • Thanked: 122 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1502 on: June 19, 2017, 03:29:22 pm »
Jy kan maar bly wees hy het verby gery... netnou moes jy die bussie FIX.  :peepwall:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,540
  • Thanked: 240 times
  • WAT KYK JY
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1503 on: June 19, 2017, 05:59:03 pm »
En ek weet nie wat kla julle oor daai pad nie. Ek ken hom goed. Ek het hom al na 'n donderstorm in snot gietende reën gery met gelaaide 1200ADV en pillion.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,142
  • Thanked: 122 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1504 on: June 20, 2017, 07:01:34 am »
 :imaposer:  maar nie nadat n lusern lorrie hom geploeg het nie

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1505 on: June 22, 2017, 04:09:31 pm »
Is jou huisie al klaar Johan? Gooi weer n paar plaas fotos man!  :deal:

Groete
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,973
  • Thanked: 329 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1506 on: June 22, 2017, 04:18:19 pm »
En ek weet nie wat kla julle oor daai pad nie. Ek ken hom goed. Ek het hom al na 'n donderstorm in snot gietende reën gery met gelaaide 1200ADV en pillion.
né? Gooi da fotos lat ons sien :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tom van Brits

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1507 on: July 16, 2017, 10:55:31 pm »
Wat gaan hier aan dat daar niks aangaan?  :sip:
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,325
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1508 on: July 17, 2017, 06:06:22 am »
as daar een ding is wat n arabier van hou,is dit n bok  :thumleft: mooi werk Dorsland,wanneer kan ons begin planne maak vir n naweek in daai huisie?
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,954
  • Thanked: 263 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1509 on: July 17, 2017, 06:39:06 am »
More kêrels, lekker verrassing om vanoggend 'n epos te kry dat iemand weer hier kom kuier het.  Ek is nie meer so aktief op die forum nie so kom nie baie hier uit nie. 

Neewat, dinge loop maar hier op die plaas.  Bokke is almal mooi gesond, die weiding hou darem alhoewel 'n derde droë somer 'n geneuk gaan wees.

Gister het dit lekker gesneeu en die water is baie welkom.  Het maar die bokke uit die berg gehaal en voer gaan uitsit vir hulle.  Koud, wind en nat dooi 'n bok sommer nou.

« Last Edit: July 17, 2017, 10:55:02 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,954
  • Thanked: 263 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1510 on: July 17, 2017, 06:41:21 am »
Als is gevries hier vanoggend.  -8° tans so dit gaan 'n interessante dag wees. Hoop die pype hou. Ek is waaragtig nie lus vir waterpype werk as dit so koud is nie.

Die jongste lammers is darem redelik groot so hulle behoort OK te wees.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,954
  • Thanked: 263 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1511 on: July 17, 2017, 06:49:00 am »
@Landieman: ek dog boerdery kan mens voor jou tyd oud maak maar bouery wen hom maklik.

Die huis is nou op die hond se stert maar dis die klein dingetjies wat 'n ewigheid neem. Hy behoort nog so 2 weke te wees dan is hy kant en klaar. Dis klein verf werkies, bietjie teelwerk, en een of twee stukkies sementwerk. Spaar my tog dat ek ooit 'n hele woonhuis van vooraf moet bou. Meubels reeds gekoop, wag net dat alles binne skoon is voordat ons hulle gaan haal.  My 2IB maak gordyne en goeters dat die rook op haar staan. Dit gaan mooi wees. Ek dink ons gaan sommer self 'n naweek daar gaan bly.

« Last Edit: July 17, 2017, 11:12:20 am by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,142
  • Thanked: 122 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1512 on: July 17, 2017, 07:03:11 am »
Pragtig... jammer jy bou so stadig anders was ek al daar. :peepwall: :pot: :imaposer:

Daai sneeu is wat baie water gaan bring dink ek. :thumleft:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,123
  • Thanked: 14 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1513 on: July 17, 2017, 07:17:06 am »
Jy spot nou oor 'n naweek daar gaan bly, maar dis die beste manier om uit te vind hoe jou gaste die plek gaan ervaar. 

Ek wens alle mense in die bedryf wil dit doen.  Sommigge plekke lyk vyfster, maar dan drup-drup die die stort (as ek hare moet was!) of ek moet op my pens rondkruip om 'n plug te kry. 

Wees jou eie eerste gas.   ;)

Groete vir 2IB
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline landieman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,325
  • Thanked: 19 times
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1514 on: July 17, 2017, 07:18:19 am »
hoe lekker sneeu dit,hopenlk sal dit baie help met die water situasie
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline bud500

Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1515 on: July 17, 2017, 09:27:24 am »
Daai sneeu lyk ongelooflik!
May the bridges I burn light the way...
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,591
  • Thanked: 62 times
  • You want my what??
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1516 on: July 17, 2017, 10:42:07 am »
Stunning pics of the snow, DL
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,954
  • Thanked: 263 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1517 on: July 17, 2017, 10:56:14 am »
Pragtig... jammer jy bou so stadig anders was ek al daar. :peepwall: :pot: :imaposer:

Daai sneeu is wat baie water gaan bring dink ek. :thumleft:

Ai Woody, jammer daaroor man.  Dinge is so deurmekaar hier met die bouers maar nou staan dinge darem einde se kant toe.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,954
  • Thanked: 263 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1518 on: July 17, 2017, 10:57:52 am »
Stunning pics of the snow, DL

Thanks FM, bloody cold though.  Just returned from my rounds to see if all is OK.  Goats are well and all survived the -8ºC temperature this morning.  We are jsut starting to get water back in the pipes now.  Drinking troughs all still frozen and had to be broken to get water for the livestock this morning.

Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,973
  • Thanked: 329 times
    • dustriders.co.za
Re: Down on the farm with the Bushlander
« Reply #1519 on: July 17, 2017, 11:02:08 am »
Jissie Dorsland nie geweet jou plots raak so koud nie!! :thumleft:
Moet sê die sneeu is mooi.
Is dit die ou garage wat nou so mooi is? :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za